Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Tarief sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is direk aan Ocean's Paradise 1 maand voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien gaste nie toelaat dat die skoonmaker daagliks die eenheid skoonmaak nie, sal R400 by die breekskadedeposito afgetrek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Ocean Drive North, South Coast, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang