LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean's Voice | LekkeSlaap
+23

Ocean's Voice

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Joey Fourie-rylaan 20, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Ocean's Voice is 'n vakansiehuis teenaan die strandfront in Paradysstrand in Jeffreysbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike see-vakansie ver van die stad se gedruis.

Die huis word omring die natuurskoon met beeldskone uitsigte oor die see. Daar is 3 slaapkamers met lieflike uitsigte en 'n solderkamer as vierde slaapkamer vir kinders. Daar is 2 badkamers, albei met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het net 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond en ander toebehore.

Die oopplan-leefarea is ruim met skuifdeure wat lei na die dek met 'n swembad en onthaalarea. Aangesien die huis op die strand geleë is, is daar direkte toegang tot die see.

Paradysstrand is 10 km vanaf Jeffreysbaai, omring deur 'n natuurreservaat waar bokkies, meerkatte, skilpaaie en ander wilde diere vrylik rondwei.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean's Voice sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Joey Fourie-rylaan 20, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Joey Fourie-rylaan 20, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkNTMyOWMzLThmNTAtNDBmOS1hMWIxLTQ5MWM2Yzg5Mzg1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 12) 20 Joey Fourie Drive Paradise Beach 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.099072 24.8931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!