+14

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Oceanview King En-suite
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Oceanview Cottage
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel, maar respekteer die gaste se privaatheid te alle tye. Die gastekamers is heeltemal apart en het privaat ingange aan die agterkant van die eiendom, toeganklik via die motorhuis.
Geen besoekers word toegelaat tensy vooraf toestemming van die eienaars verkry is nie.

Stiltye is tussen 22:00 en 09:00.
Verfilming of kommersiële fotografie word nie toegelaat sonder goedkeuring nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Glengariff Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b89da6edcfc16fd04a6292152fa761505e570c460659430518bcbf2363ca51b1f3524c0040f972f12011ced1b9cd6c2508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 29 Glengariff Road Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9121356 18.3993822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang