Bloubergstrand Akkommodasie by Oceanview | LekkeSlaap
+24

Oceanview

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Oceanview
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marietjie H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable stay.

Spacious flat with beautiful sea and mountain views. Clean. Very safe. Well equipped kitchen.

Salmarie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salmarie M
Saam met vriende

Pragtige uitsig, maar hysbak was vir meeste van die tyd buitewerking.

Netjiese eenheid, maar bietjie ongemaklik as die hysbak nie werk vir 3 dae nie.

Philip M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Pragtige uitsig, heerlike blyplek.

Heerlike veilige blyplek met fantastiese uitsig. Baie sentraal geleë. Beskut teen Kaapse Noordwes-stormwind. Ons het van niks geweet tot die volgende dag nie. Geen klagtes nie.

Jaco W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Gesin met tieners

Heerlike verblyf op negende vloer met 'n uitstekende uitsig op Tafelberg en oor die see.

Baie lekker netjiese eenheid en die twee badkamers is heerlik vir 'n groot gesin. Goed toegerus met WiFi en DStv en die stoepie wat uitkyk oor die see is heerlik. Enigste wat gepla het is dat daar nie voorsiening in die parkeerterrein gemaak word vir vakansiegangers met sleepwaentjies nie. Slegs 24 uur parkering in besoekers area.

Oceanview's terugvoer

Ons is baie bly julle het heerlik gekuier. Behalwe vir die toesluitmotorhuis is daar nou ook 'n sisteem in plek waar ek vooraf 'n ekstra parkering vir 'n waentjie of ekstra motor agter die toesluithek kan reël vir die duur u verblyf.

Oceanview
Andy R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy R
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Vroeg oggende se sonsopkoms is werklik iets om na te staar. Die weer was lekker en ons kon die strand elke dag geniet. Die uitkyk van die 9de verdieping is verruklik. Motor was veilig in die motorhuis toe gesluit. Theana is werklik fantasties met haar diens.

Ferdinand V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Fantastiese ligging. Stylvolle, gerieflike woonstel. Smaaklik toegerus. Het die vakansie net meer aangenaam gemaak.

Elsabé S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Baie lekker gebly. Kan die plek aanbeveel. Sal definitief weer van dit gebruik maak.

Kobus K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Gesin met klein kinders

Baie mooi, skoon en gerieflik met die mooiste uitsig op see en Tafelberg.

Naby aan eetplekke en strand, mooi, skoon en gerieflik met die mooiste uitsig op die see en Tafelberg. Regtig waarde vir geld.

Ingrid V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met vriende

Netjies met 'n baie mooi uitstig.

Ons was oor die algemeen baie tevrede, dit was net 'n storie om die woonstel in die blok te vind omdat die motorhuisdeur se nommer nie duidelik was nie en die woonstel self het nie 'n nommer op die deur nie. Die instruksie was dat die hek aan die agterkant van die gebou is waar die hek in die systraatjie is, maar ek dink almal interpreteer dinge anders. Te danke aan die eienaar se volledige beskrywing het ons die regte deur oopgesluit. Ons was nie seker van blok A & B nie. Die badkamers is redelik klein en die een stort het nie drukking gehad nie, net 'n straaltjie water het deurgekom en het die ander persoon maar by ons kom stort. Die eienaar is baie vriendelik en toeganklik en die woonstel is baie skoon en netjies en die kombuis en woonarea is lekker ruim.

Natasha B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met klein kinders

Ons het die naweek by Oceanview baie geniet, dis 'n wonderlike eenheid.

Alles wat jy nodig het in 'n eenheid. Ons het die tydjie daar vreeslik geniet. Die uitsig is asemrowend!

Dolf B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie goed geleë, baie netjies en modern.

Gerhard W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard W

Perfect location with stunning view.

Perfect location with a stunning view of Table Mountain.

Pinky T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pinky T
Gesin met klein kinders

Fantastic apartment, very clean with everything we needed.

We loved the place. Very clean, with everything we needed, safe parking and stunning views. Will stay there again.

Oceanview's terugvoer

Dear Pinky,

Thank you, I am so happy to see that you enjoyed your stay! Hope to see you soon.

Oceanview
Ina D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D
Gesin met klein kinders

Na ons gevee en gemop het was die plekkie reg, kliëntediens deur LekkeSlaap uitstekend.

Mooi uitsig, prakties in die sin om Waterfront toe en berg toe te ry, maklik en natuurlik, die busdiens uitstekend. Dankie.

was R1 600
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ODJhZDRhLWMwZjgtNGMyZC04NzhjLWQ1ZjUwMDEzNWY5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.818389450767 18.475307822227
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za