Selfsorg in Table View

Ocean View B901

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vir sekuriteits- en verifikasiedoeleindes sal gaste versoek word om 'n geldige vorm van identifikasie of 'n paspoort met inklok te toon. Alle eiendomme is streng rookvry, en huurders aanvaar volle aanspreeklikheid vir alle minderjariges en besoekers.

Troeteldiere, partytjies en geleenthede word onder geen omstandighede toegelaat nie.

Vir verblyf van 8 nagte of langer, sal gaste 'n gratis skoonmaakdiens tydens hul verblyf ontvang, wat vars linne insluit. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.

'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag van hierdie deposito hang af van die standaard van die instansie en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur aangepas word.

Om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te bevorder, is elektrisiteitsverbruik onderhewig aan 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van buitengewoon hoë verbruik, kan gaste versoek word om die oortollige koste terug te betaal.

'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankome tussen 21:00 en 00:00, betaalbaar in kontant direk aan die gasheer met aankoms. Vir aankome na 00:00 sal 'n bykomende fooi van toepassing wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 719
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 719
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 719
per nag (plek vir 4)
Bespreek

11 Coral Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71aef7e2d78aac9891b01391e28c8cbed96b7ae948e810b8332b2198b1b3e92d6004a5d1e0457d4d10fb668880b673038cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 719 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 11 Coral Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.818163756056 18.475443968776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang