Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ode at Sea

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Respekteer asb. die huisreëls aangesien hierdie instansie aan die beheerliggaamreëls van die kompleks moet voldoen.
- Rook is verbode in die woonstel en kompleks. Rook asb. buite in die parkeerarea.
- Daar sal geen terugbetalings wees vir vroeë vertrek nie.
- Daar is onderdakparkeerplek beskikbaar vir een voertuig op vlak 1. Aangewese parkeerplek nommer 808. Bykomende voertuie mag voor die gebou parkeer.
- In die belang van veiligheid en sekuriteit het die hoofslaapkamer 'n klein kluis en gaste moet asb. die deure sluit as hulle vertrek. Hulle moet asb. verseker dat wanneer hulle die perseel binnegaan of verlaat, die betrokke deur/hek gesluit is voordat hulle ry. Maak asb. seker dat geen ongemagtigde of onbekende persoon die perseel deur enige deur betree nie. Hierdie instansie is nie verantwoordelik vir enige skade, verlies of gesteelde persoonlike besittings nie.
- Onthou asb. dat Ode at Sea slegs vir betalende gaste is. Ongelukkig word geen besoekers of gaste toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
- Respekteer en neem asb. die bure in ag deur nie tussen 22:00 en 08:00 geraas te maak nie. Dit sluit partytjies, harde musiek en die TV in.
- Ongelukkig word geen troeteldiere in die kompleks toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 66, Odeon Towers 808, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA480278fe89bc77deee9e9dc18a3d770ec1f02aa5a98a9f4efb360c722ce49fd20865d76415ea910cd9fa823506a0fccd1290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 66 Beach Road 808 Odeon Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.119190647956 18.829733085021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem