LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Odelia Guest House | LekkeSlaap
+20

Odelia Guest House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Odelia Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sumari H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande!

Dit was 'n groot bederf om by julle tuis te gaan. Volgende keer wil ons ook beesstert hê.

Henko V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V
Enkelreisiger

Netjies.

Enigste ding is dat hulle jou nie wys waar om breakfast te eet nie.

Odelia Guest House se terugvoer

Hallo Henko. Ek is baie jammer vir jou slegte ondervinding. Ek sal seker maak die personeel gee die nodige inligting aan die gaste.
Dit is die eerste keer wat ons hierdie probleem het. Ek sal ook ekstra bordjies aanbring.
Groete
Renette

Odelia Guest House
Manuel P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel P
Saam met vriende

Veilig en baie rustig.

Goed geleë, sal vir seker weer gebruik.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 126, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAYBQ2SKqwbV6LoTbJYzCGZKVbAgBOR2uhldAwQKc9vrFKyzJXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 126 Pretorius Street Mokopane 0600 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.189727306211 29.006502507935
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem