+12
Selfsorg in Mill Park

Odette's Kothuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige verbly. Het oornag vir agt nagte. Die kamer was netjies, skoon en baie privaat met veilige parkering. Odette, die gasvrou, het ons gasvry ontvang en ons het tuis gevoel. Dit is in 'n veilige area wat toeganklik is vir ontspanning en besigheid. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Peaceful. My daughter and I spent 2 nights at Odette's place and it had everything we needed. Lovely outside verandah to enjoy morning coffee looking out on a very well-kept little garden. The place was spotless. We also felt very safe and secure. I would definitely stay again and would recommend it highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, privaat, pragtige stoepie om 'n koppie koffie te geniet. Heerlik gebly, Odette is 'n gasvrou. Plek is netjies, skoon met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Soos my huis gevoel. Sal dit vir seker aanbeveel. Ons verblyf van 8 nagte was baie lekker, netjies en skoon. Baie privaat, baie stil en baie veilig en is in 'n baie gerieflike omgewing geleë. Die lugversorger was tops vir die warm weer. Ons was vriendelik ontvang en die gasvrou was baie gasvry en behulpsaam. Vir 'n langer verblyf sal 'n braaier vir seker 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caroline F
1 nag
5.0
Okt 2025

Wonderful stay. I only spent one night but will definitely book again. So clean and very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely place to stay. Beautiful attention to detail. Clean, neat, quiet and high. Lovely place to stay. Beautiful attention to detail. Clean, neat, quiet and highly recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very welcoming. We enjoyed our stay. It was very comfortable. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantastiese verblyf in rustige area. Fantastiese verblyf! Alles wat jy nodig het en nog meer. Ek en my seun het heerlik gebly. Sal beslis weer daar oorbly in die toekoms. Dankie vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neline S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, gerieflik, stil area en beslis kan ek dit aanbeveel. Gasvrou baie vriendelik. Gastehuis baie skoon en netjies. Beddegoed vars en skoon. Gaan beslis hierdie gastehuis weer bespreek soos benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Net wat ons graag wou hê. Baie lekker, stil en veilig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Joukje Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Windrush Avenue, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bf8853b7e7445f483a67a18fceb885ff13d086146d60baf247a4982b753c74b02cdd298aa18b5fc1eba87047690622aff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Windrush Avenue Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.9649463 25.5809928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang