Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment - 58B Odysseus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseusstraat 58, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Apartment - 58B Odysseus is 'n selfsorgwoonstel in Paradise Beach in Langebaan. Dit is aan die einde van die pad in 'n doodloopstraat. Toegang tot die landgoed word deur die hoofingang van Club Mykonos verkry en daar is 24/7 sekuriteit.

Die grondverdiepingwoonstel beskik oor 'n privaat ingang en 'n tuintjie met ingeboude braaigeriewe. Die braai is langs die stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die strand is net 'n kort entjie se stap.

Daar is 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en gasstoof toegerus. Die sitarea en eetarea langsaan het 'n TV met WiFi en DStv-kanale. Gratis parkeerplek is vir 1 voertuig buite die woonstel beskikbaar.

Die woonstel is naby Club Mykonos, restaurante en supermarkte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Apartment - 58B Odysseus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Jaar gelys 7

Ligging

  • Odysseusstraat 58, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment - 58B Odysseus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseusstraat 58, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm9aiG8uiumzUV3plmCquA0VfmeZcg5ZOPLEFU9I3QvIU8dFvFj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 58 Odysseus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.03882996105 18.038698769186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem