Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oester 202

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 302

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 64 resensies vir Oester 202
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Basil D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil D

Clean and tidy. Value for money.

Great all round and close to facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia A

Our weekend was very blessed.

Well, we were there at a church conference but would like to go there for a family outing. We had a fantastic time, the accommodation was fantastic, clean and just what you need. Secured and a very quiet location. Will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wicus V
Gesin met klein kinders

Dit was OK, maar sal definitief nie weer teruggaan nie.

Dit is veilig en lekker naby aan die strand, maar ongelukkig was die plek baie vuil. Ons moes al die skottelgoed was voor ons dit gebruik het. Die laai waar die eetgerei in is was baie vuil. Die panne is onbruikbaar en kon nie eers iets gaarmaak nie. Moes die stainless steel pan eers was, want dit was vuil. Die lakens was skoon, maar die comforter was vuil en het maar ons eie een gebruik. Die kussings is plat en aaklik. Het maar kussings gaan koop. Met aankoms het ek die vrou gebel wat vir my inligting gestuur het, maar geen antwoord gekry nie. Die venster in die kinders se kamer kan nie toe nie, want die knip is stukkend. Die bed in die hoofslaapkamer is aaklig en moet vervang word. Die stortkop val heeltyd af en ons moes dit met cable ties vasmaak sodat ons kan shower. Die plek kort regtig aandag. Hul kan liewer 'n paar rand per dag meer vra, maar spandeer net bietjie om dit op standaard te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer

Hi Wicus, ek het nou nuwe skoonmakers wat regtig baie goed skoonmaak en na alles omsien dat dit op standaard bly. As jy weer by my bespreek kan jy 'n derde dag gratis kry vir enige ongerief wat daar was. Daar is ook nou 'n hele nuwe badkamer wat baie lekker stort! Vriendelike groete. Tharina

Oester 202
Clayton C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton C
Gesin met klein kinders

Kuier was lieflik.

Die verblyf was baie aangenaam en presies wat 'n mens nodig gehad het. WiFi sal beslis die kuier meer die moeite werd maak. Andersins 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D
Saam met vriende

Ons het lekker gebly en die woonstel is ten volle toegerus.

Daar was een of twee van die kamers se gloeilampies buitewerking maar die res van die woonstel was in orde. Die woonsel is ruim met 'n lekker braai op die balkon. Sentraal geleë en binne 'n veilige omgewing. Parkering vir ons voertuig en sleepwa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn O

Reg geleë naby alles wat ons nodig hehad het.

Was daar vir deelname aan Ironman Mosselbaai. Ligging was reg vir maklike toegang na en van begin- en eindpunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Aangenaam.

Baie sentraal geleë. Baie nice dat daar parkering vir trailers is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zoelfa J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoelfa J
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Ons het dit geniet, baie gerieflik en 'n veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met vriende

Heel aangenaam.

Als was 100% - al wat julle kan verbeter, is om op die advertensie aan te dui dat die huurder self vir die krag verantwoordelik is. Dit is 'n onverwagte, maar klein, ekstra uitgawe gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer

Goeiedag Kobus,
Ek is bly as julle tevrede was met Oester - ek wil net daarop wys dat ons wel melding maak op advertensie dat huurder self krag moet betaal.
Huisreëls
- Gaste bring hul eie handdoeke en vadoeke saam.
- Gaste moet vir hul eie elektrisiteit voorsien op die voorafbetaalde elektrisiteitsmeter.

Vriendelike groete.
Tharina

Oester 202
Lee-anne V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Sal graag weer wil gebruikmaak van Oester 202.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrehette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrehette V
Gesin met klein kinders

Lekker naby die strand. Ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die verblyf bied alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Gesin met tieners

Die ligging is uitstekend geleë naby alles en het baie lekker gekuier.

Uitstekende verblyf. Alles is in die plek wat ons nodig het. Al wat gekort het was 'n badmatjie by die bad vir die water wat uit die stort mors en dalk 'n lap vir opdroog van water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasia N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia N
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie met alles wat jy mag nodig he.

Baie oulike plekkie, sentraal en baie skoon gewees. Sal plekkie definitief aanbeveel. Nuwe wasmasjien in eenheid met tuimeldroer wat gerieflik is vir die gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay, will definitely be back.

Beautiful and affordable accommodation, definitely worth the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan U
Gesin met tieners

Huis weg van die huis, lekker plekkie!

Dit was op die perfekte plek geleë tussen alles wat ons wou doen op loopafstand, ek sal net versoek dat daar aandag aan die braaier gee word wat glad nie parkties was nie, bakstene met 'n toeknyprooster ietwat onveilig as jy nie die stene mooi pak nie en die rooster kan afval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike en rustige ervaring.

Was 'n baie mooi en rustige plekkie. Een aanbeveling sou gewees het om dalk net 'n vadoek te hê. Ons het gevlieg en 'n kar gehuur so ons het nie plek om vadoeke saam te bring nie. Maar anders as dit was dit plekkie lekker groot en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurel K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurel K
Gesin met tieners

Kuiertjie was heerlik.

Verblyf was baie lekker. Al probleem was daar is slegs een remote vir hek en dit het dit moeilik gemaak vir al as kinders een pad wil vat en ons nie tuis is as hulle terugkom nie. Moes heen en weer ry met remote om vir die ander oop te maak. Verder was als perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mari D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Als was perfek en netjies. Enigste klagte is stort, maar die netheid en ligging maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. En sal weer gaan.

Netjiese, skoon plek, loopafstand na Hartenbos-strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer


Dankie vir jou mooi terugvoering, word waardeer.

Oester 202
Agnes F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes F
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dis loopafstand vanaf die strand. Stil, mooi en veilig. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle K
Saam met vriende

Lovely, peaceful.

Nice view, peaceful area and a walking distance from the beach and the mall, perfect. I will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for 10% discount for pensioners.

Fridge was over-frosted and not defrosted on arrival, your first task is to defrost and wash! Fridge needs replacement! Pots, pans and stove is old and oven was not cleaned. We did not have a feeling of coziness, inviting and welcoming. Remember your own towels, kitchen towels, buy ESKOM power on arrival, (were notified). Place needs TLC and deep cleanse. Toilet were challenging during our stay. Braai on little stoep, suggesting you bring your own braai grid. Busy street view, but sea is walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer

Goeiedag Ben,
Die yskas/vrieskas in Oester is vervang met 'n pragtige nuwe een.
Vriendelike groete.
Tharina

Oester 202
Sharon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S

Baie lekker.

Kan net aandag aan die vrieskas gee wat nie lekker vries nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer

Hi Sharon,
Dankie dat julle vrieshokkies onder ons aandag gebring het. Daar is nuwe rekke aangebring en ons sal laat mense wat werk gedoen het kyk daarna.
Groete.
Tharina

Oester 202
Phyllis R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustig.

Oester is na aan besighede, alles is in loopafstand. Veilig parkeer plek vir voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius M
Saam met vriende

Baie ruim en netjies.

Die ligging is perfek. Die plek is netjies, skoon en groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier in Mosselbaai was heerlik.

Oester 202 was by verre die morsigste plek wat ek al deur die webblad bespreek het. Die plek was vol stof en groot spinnekoppe, die eetgerei was vol vullis en pan kon mens nie gebruik nie. Die toilet loop heeltyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizca O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca O
Gesin met tieners

Die woonstel is sentraal geleë, jy kan winkels, stalletjies en see toe stap. Die verblyf is netjies en ruim, veilige parkering en stil.

Ons sal beslis weer bespreek en sal graag in Desember wil gaan. Die eienaar kan dalk net 'n waaier of 2 vir die warmer tye in die woonstel sit en die stort se glas herstel (dit het gelek so die vloer was heeltyd nat). Ons het heerlik gekuier en sal dit beslis aanbeveel en self ook weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer

Hi Elizca, dankie vir jou insette om woonstel beter te maak. Ons sal beslis daarna kyk. Vriendelike groete, Tharina.

Oester 202
Chris W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Gesin met tieners

Gemaklik.

Baie lekker plekkie. Ruik net na sigaretrook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ideale plek vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann K
Saam met vriende

Rustig, netjies en beeldskoon.

Ek wil baie dankie sê vir Tharin. Die plekkie is beeldskoon en so rustig. Ons het dit regtig geniet. Daar is alles wat jy sal nodig hê in die woonstel. Ons sal beslis dit aanbeveel en sal beslis weer teruggaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly, die ligging is perfek.

Dit sal waardeer word as daar 'n paar eenhede krag beskikbaar is vir wanneer mens in die aand arriveer. Let dalk net daarop dat daar nie ys in die vrieskas is vir wanneer die kragmeter leeg sou loop nie. Die vloer was nat met aankoms. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en die ligging is perfek. Sal beslis weer daar kom bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was teleurgesteld met die toestand van die woonstel.

Die woonstel was vuil, veral die badkamer en kombuis. Die grouting bokant die bad was swart as gevolg van skimmelgroei en die krane in die badkamer en kombuis vuil. U kan ons skakel vir meer besonderhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Baie lekker en veilig. Naby die strand.

Naby die aktiwiteite en die nodige winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malani R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malani R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties gewees.

Rustige area met vriendelike mense sal graag weer in die toekoms daar gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Gesin met klein kinders

Kry waarvoor ons betaal het.

Die woonstel was nie heeltemal skoon nie, en daar was ’n probleem met die sleutel se optelpunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was buite seisoen, dus baie stil en rustig.

Rustige tydjie gehad. Woonstel was netjies en skoon. Eienaar het ons 'n additionele afslag op verblyf gegee wat 'n aangename verrasing was. Eetgerei kan bietjie aandag kry aangesien van die messe se hef en lemme uitmekaar trek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see!!

Ons het die tuinroete op die proef gestel, by 'n hele paar plekke oorgebly, en Oester 202 was die enigste verblyf waar jy jou eie krag moes koop. Vir daardie rede vergelyk die prys nie goed met ander verblyf wat dieselfde gerief bied nie. Plek is goed ingerig vir 'n vakansie en gerieflik geleë in Hatenbos. Stapafstand van alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Gesin met tieners

Ontspannend, stil en rustig.

Alles was soos per advertensie. Wat ek wel wil voorstel is dat, aangesien die woonstel met koopkrag werk, daar genoegsame eenhede (bv. 50 eenhede) reeds opgelaai is as jy inboek. Tydens my aankoms was daar slegs 12 eenhede gelaai, en aangesien ek net op 2 plekke beskikbaar is in die hele Hartenbos/Mosselbaai-area, was ons amper sonder krag (3 eenhede) gelaat vir die aand, aangesien die hele sisteem van lyn af was. Ek kon eers die Saterdag krag koop. Andersins was dit 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé D
Saam met vriende

So lekker naby see.

Het lekker hier gebly, baie gerieflik. Eienaars uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer vir laaste aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie verras oor die netjiese plekkie.

Ek sal Oester 202 beslis aanbeveel en self weer teruggaan vir 'n heerlike rustydjie naby die see. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Sal dit beslis 'n jaarlikse instelling maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L
Gesin met tieners

Te kort.

Dankie vir 'n wonderlike kuier, wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans J
Saam met vriende

Rustig.

Dit was aangenaam. Rustige verblyf, sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V
Gesin met tieners

Dit was heerlik.

Ons het baie lekker gebly in Oester 202, dit was skoon en ruim, sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinette P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinette P
Gesin met tieners

Dit was lekker om in so klein plekkie te bly vir die naweek.

Ons was gesin van 5. Vir ons was Oester 202 ideaal vir die 3 naggies wat ons vinnig wou wegglip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice K
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Alles was netjies en dit was 'n plesier om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B

Billik en gerieflik.

Verblyf was voldoende vir ons verblyf aangesien dit nie vir 'n vakansie was nie. Voldoen aan al die basiese vereistes. (Vervang asb die blikoopmaker. Sy tande is almal getrek.)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer

Goeiedag Cobus,

Dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal die blikoopmaker vervang.

Vriendelike groete.
Tharina

Oester 202
Melanie O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie O
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gemaklik, maar kokkerotplaag.

Woonstel was netjies en ooglopend skoon, maar kokkerotte het uit die kombuiskaste geval sodra jy dit oopmaak. Hulle was oral en het die hele verblyf bederf. Ons moes alle eetgerei nog voor gebruik was en baie van die plastiek (melamien) bakke was al gekraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer

Goeiedag Melanie,

Ons was onbewus van die probleem wat baie gou en maklik opgelos kan word as jy ons net persoonlik in kennis gestel het. Dis baie jammer jy het ons nie geskakel nie, daar sal aan die probleem aandag gegee word.

Groete.
Tharina

Oester 202
Alfonzo K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonzo K
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker!

Baie lekker, dit het gevoel soos ons eie huis, waarde vir geld, ons is binnekort weer daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Gesin met tieners

Heerlik, stil en gemaklik!

Dankie vir alles! Ons het geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Behalwe vir die krag wat self gekoop moet word en die stort/prop wat bietjie ongemaklik is om by te kom is dit 'n pragtige skoon plekkie met alles wat mens nodig het. Werklik waarde vir geld en sal enige tyd weer daar gaan afpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, maar baie basies, goeie sekuriteit.

Goeie aspekte: Sekuriteit is goed, ligging is goed, prys is goed, woonstel is gemaklik. Slegte aspekte: nie geskik vir ouer mense a.g.v. trappe, prepaid krag nie genoeg en mens moet dus begroot vir addisionele aankoop. Die braaitang (vir hout) is stukkend en daar is messe wat ook stukkend is. Sonder e-pos is dit baie moeilik en frustrerend om besprekings te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, skoon en netjiese en veilge verblyf.

Waarde vir geld, twee slaapkamers met volledige kombuisware, loopafstand vanaf strand en die Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya K
Gesin met klein kinders

Heerlike see-verblyf.

Ons het net 2 aande oorgeslaap, maar dit was baie aangenaam. Die woonstel het alles wat jy nodig het! Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Dis rustig en stil en ons het dit geniet. Baie goed ontvangs van sleutels vir die woonstel. Een nadeel is dat jy jou eie krag moes koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra Z - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Z
Gesin met klein kinders

Heerlike tuiste weg van die huis af.

Die akkommodasie is netjies, goed geleë en waarde vir geld. Ideaal vir 'n gesin. Ons het heerlik gekuier, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S

Netjies.

Baie netjies en sentraal. Was nogal snaaks dat ons self moes elektrisiteit koop. Stel voor dat 'n basiese R100 of so outomaties ingesluit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en verfrissend gewees.

Sal enige tyd weer terug gaan indien beskikbaar en aanbeveel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisinda S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda S
Saam met vriende

Heerlike naweek!

Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Norman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoy the stay at the flat

We enjoy the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desire H
Saam met vriende

Voel ons kon baie beter geslaap het vir miskien 'n paar rand ekstra.

Goed ingerig, was net baie teleurgesteld met die beddegoed (goedkoop, dun duvets, kussings is plat matrasse glad nie goeie gehalte nie). Verwag darem om 'n goeie nagrus te kry en nie met rugpyn op te staan nie. Het bad/stort ongemaklik gevind. Twee van die drie van ons het die volgende aand op die banke in sitkamer geslaap a.g.v. rugpyn. Ek het beter verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oester 202 se terugvoer

Die ou beddegoed is intussen vervang met splinternuwe beddegoed. Dis moeilik om te glo dat die sitkamer banke gemakliker was as die beddens! Op die stadium wat die gaste daar tuisgegaan het, was die tarief ook baie laag en het goeie waarde vir geld gebied.

Oester 202
Susan L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L
Gesin met tieners

Baie netjies en bekostigbaar dankie.

Die plek is baie netjies en skoon, maar die yskas moes ons afskakel in die nag want dit raas vreeslik. Dis 'n baie klein plekkie so sulke geraas hoor jy in die nag. Die hoofslaapkamer se bed is ook baie hard en ongerieflik. Sal aanbeveel dat die krag ingesluit word by die tarief, want mens het nie lus om nog dit by 'n vreemde plek te moet doen nie. Oor die algemeen baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQ3ZmQxLWM1YjctNGZmMy04OTkxLWNhNDAyMDlmZDhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 6) 64 5 1 5 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.129400807529 22.111872594729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem