Oester 202
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Stiltetyd moet tussen 23:00 en 08:00 gehou word.
Gaste moet ander huurders rondom hulle respekteer.
Slegs die gaste waarvoor bespreek en betaal is, word op die perseel toegelaat, geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Bring asseblief jou eie handdoeke en vadoeke.
Voorafbetaalde elektrisiteitsmeter in gebruik. Gaste sal hul eie elektrisiteit moet koop.
DStv-toegang is beskikbaar, bring asseblief jou eie versoenbare slimkaart en dekodeerder saam. Explora kan nie gekoppel word nie en OpenView is in gebruik.
Geen 21ste, matriek, of luidrugtige partytjies word toegelaat nie. Geen onder 21's sonder behoorlike volwasse toesig sal toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang