10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Brander street, Oesterbaai, 6331, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oesterbaai Strandhuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Oesterbaai, Oos-Kaap, wat ideaal is vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vyfde kamer 'n enkelbed en houtbed het.
Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad insluit.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 wat van die kombuis af lei, is perfek vir etes. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en gratis WiFi-geriewe.
Die eiendom spog met asemrowende see-uitsigte wat vanuit die sitarea sowel as vanuit elke slaapkamer gesien kan word.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Luané Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 2 Brander street, Oesterbaai, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Oesterbaai Strandhuis het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Brander street, Oesterbaai, 6331, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang