Velddrif Akkommodasie by Offgrid Tours and Accommodation | LekkeSlaap
+20

Offgrid Tours and Accommodation

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Offgrid Tours and Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adri V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As gevolg van omstandighede kon ons nie tussen die inkloktye inboek nie, het met Marlene gereël en ons kon al vroeg die sleutel kry. Baie goeie diens gekry.

Netjies en baie lekker daar gebly.

Marius B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met vriende

Baie mooi en netjies gastehuis.

Sal vir seker weer gebruik maak van Offgrid. Baie skoon geriewe en met groot smile ontvang.

Arshad E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arshad E

Marlene was fantasties en so ook die ontbyt.

Dit is nou regtig waarde vir jou geld.

Offgrid Tours and Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly om so goeie rensies te kry. Ons gaan altyd uit ons pad om ons gaste so gemaklik as montlik te laat voel.
Groete
Marlene

Offgrid Tours and Accommodation
Wicus V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Vriendelike ontvangs, gerieflike kamer en alles word voorsien en 'n baie goeie ontbyt. Sal enige tyd weer daar bly.

Offgrid Tours and Accommodation's terugvoer

Baie dankie, ons strewe om dit so huislik moontlik te maak vir ons gaste.
Groete
Marlene & Nic

Offgrid Tours and Accommodation
Johan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis 'n besoek werd.

Ons was hartlik ontvang deur ons gasvrou, Marlene. Die plek was mooi skoon, die ontbyt was heerlik. Marlene het spesiaal moeite gedoen omdat ons nie vark eet nie het sy nogtans heerlike ontbyt voor sien. Dankie, Marlene, ons wil julle nie net aanbeveel nie, maar sal beslis weer as ons Weskus toe kom, by Offgrid Tours kom bly.

Offgrid Tours and Accommodation's terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie, dit was net 'n plesier. Julle was sulke wonderlike gaste.

Kom kuier gerus weer. Ons mis julle.

Groete
Marlene en Nic

Offgrid Tours and Accommodation
Noel B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blommeseisoen.

Uitstekende onderneming, skoon, gemaklike en aangename gasvryheid. Sal in die toekoms weer van Offgrid Tours and Accommodation gebruik maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Flower season.

Excellent establishment, clean, comfortable, and delightful hospitality. Will use Offgrid Tours and Accommodation again in future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tranchia C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tranchia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dadelik tuis gevoel.

Baie hartlike ontvangs gehad. Het sommer dadelik tuis gevoel. Gastehuis is baie goed en netjies ingerig met alles wat nodig is. Heerlike ontbyt was aan ons bedien. Sal beslis aanbeveel en self ook weer daar tuisgaan.

Offgrid Tours and Accommodation's terugvoer

Baie dankie.Dit is ons voorreg om vir ons gaste net die beste te gee.

Offgrid Tours and Accommodation
Lelanie F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie F
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik.

Tannie Marlene en oom Nick is die beste. So vriendelik en elke dag dieselfde. Tannie Marlene maak die beste ontbyt. Alles was mooi skoon en baie netjies. Ons sal beslis weer terug wees.

Marchelle H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos om by die huis te wees.

Die eienaars het ons regtig so tuis laat voel - ons het saam gekuier om 'n tafel op die ou einde van die dag. Baie privaatheid gegun, maar die beste was die heerlike ontbyt. Beslis baie waarde vir geld!

Offgrid Tours and Accommodation's terugvoer

Baie dankie, ons gaste is soos ons eie familie.

Offgrid Tours and Accommodation
Marshall B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall B
Saam met vriende

Baie goeie ervaring.

Verblyf baie gerieflik en baie vriendelik mense, diens is tops!

Marius B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie netjiese en skoon plek, was lekker om daar oor te slaap.

Vriendelike mense en baie lekker ontbyt elke dag!

Johanna M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Gesin met tieners

Dit was onvergeetlik.

Die eienaars was vriendelik en ons het gevoel ons was deel van die gesin en ons vriende kring uitgebrei.

Rushda S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushda S
Gesin met klein kinders

Myself and my family had an amazing time at Offgride Tours and Accommodation.

Stunning venue to stay at. Owners were so friendly and helpful and so accommodating with halaal breakfast. Will definitely go back!

William W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William W

Dit was aangenaam.

Ons was hartlik ontvang. Diens was van 'n hoë gehalte.

Marietha S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha S
Gesin met klein kinders

Lekker.

Eienaars is baie vriendelik.

Sanmarie F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie F

Gerieflik en netjies.

Een nag verblyf was goed.

Nicole G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole G
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Ons het gerieflik gebly. Ontbyt was fantasties. Sal definitief weer gaan.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzOWRlNjY2LWUzNWMtNDMwNC05MjNkLTEwZDU0MmY2ZjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 16 AW Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.78664 18.16581
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za