Oh Hello

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oh Hello is op die strand in Cannon Rocks geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie wat met vakansie is of net van die besige stad wil ontsnap.

Die woonstel het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, induksiestoofplaat, breekware en eetgerei. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en daar is 'n restaurant in die pad.

'n Weber is op versoek beskikbaar en gaste kan saam 'n maaltyd voorberei terwyl hulle die pragtige uitsig oor die lang strand en branders geniet.

Cannon Rocks is bekend vir branderplankry, sweefski en seil.

Dis sowat 40 km vanaf Port Alfred en 130 km vanaf Port Elizabeth.

Slaapplek

'n Bespreking by Oh Hello sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oh Hello gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za