LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by O'Hiki Guest House | LekkeSlaap
+5

O'Hiki Guest House

9 resensies
Selfsorg
Eenheid 2
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 37, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOWUxZmI2LTc3ZTAtNGIwOS05M2M0LTlhMGQ1MDQxZTYxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 37 Oranje Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.777 20.61075
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!