Vaalwater Akkommodasie by Okanti | LekkeSlaap
+28

Okanti

3 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Okanti
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Great place to stay.

We were very impressed with the owners and the service we received went beyond what is normally found. Very helpful and accommodating of their clients requirements and needs. Nothing seemed too much to ask. Highly recommended and will definitely make use of their facilities again.

Germarie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Wonderlik om meer eetgerei en glase te kry as mense.

Mynhardt D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt D
Gesin met tieners

Skoon, netjiese, pragtige, veilige verblyf in rustige Vaalwater Bosveld natuurskoon, met vriendelike professionele eienaars en diens.

Okanti is 'n juweel van 'n plek vir oud en jonk om by te gaan vakansie hou. Ons gesin het in een van die drie selfsorgeenhede tuisgegaan. Dis skoon, pragtig gemeubileerd en volledig toegerus. Buitefasiliteite soos swembad, pooltafel, speelarea vir klein kindertjies, sportbar, restaurant vir ontbyt, video game kamer, braai in eie boma en wildkyk per wilvoertuig/eie vervoer/ per eie fiets is uitstekend. Eienaars en bestuur is vriendelik, behulpsaam en professioneel. Beslis 'n plek om by te gaan diep rus. Ons gesin gaan beslis weer!

Okanti's terugvoer

Baie baie dankie vir die resensie, word opreg wardeer.

Okanti
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1 van Slipsteendrift Plaas 91, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABscJA2EiCpoDRhZJ5L133Rx7cTUaM4dRAsYIO6i6sREVVJrdvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Portion 1 of Slipsteendrift Farm 91 Vaalwater 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.279055 28.155835
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za