Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olaf's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisbeach-weg 24, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olaf's Guest House bied gerieflike oornag- en B&B-verblyf in Seepunt. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis het 9 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Elke kamer het ook lugversorging, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n telefoon, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het ook 'n yskassie.

Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel waarin gaste kan afkoel en stoepe rondom die gastehuis asook 'n tuin vir gaste wat net wil ontspan. Die Seepunt-promenade is net 'n entjie se stap ver en gaste kan daar gaan stap of draf teen die seefront. Vroegaand kan gaste op die stoep sit en die see-uitsig waardeer met 'n skemerkelkie in die hand soos die son oor die horison sak.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Wisbeach-weg 24, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisbeach-weg 24, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78f499b6561c6ba1728844d0e2caa04417c8477498098c740cf305d4e00180c57df1d4ad024c0f2b12f2473c395cf73ff646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 220 per nag, vir 2 mense 24 Wisbeach Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.911392 18.392029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem