LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Anthonys | LekkeSlaap
+4

Old Anthonys

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-straat 22, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 960 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Old Anthonys is in die dorpie Bergville naby die Drakensberg geleë. Die opsigters deel die perseel, maar die eenheid is privaat en apart van die hoofhuis. Die akkommodasie is ideaal vir sakereisigers of kontrakteurs. Al die geriewe, soos winkels en restaurante, is naby ons geleë.

Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers waarvan 1 'n bad en die ander 'n stort het. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sou benodig vir selfsorg, insluitend 'n yskas, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is buitemeubels en braaigeriewe op die stoep wat gaste kan gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Old Anthonys sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Old Anthonys
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • West-straat 22, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Old Anthonys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 960
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 960
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-straat 22, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlOTI4ZWZiLTNkM2EtNGJjMi04OTRhLTZiZTI5ZjA2NTFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 960  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 22 West Street Bergville 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.735367891913 29.350689053535
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!