Beskrywing
Die knus tweeslaapkamerkothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kothuis het ook 'n sitkamer met 2 rusbanke en 'n kaggel en 'n plaaskombuis met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die kothuise.
Oop vure word net in aangewese areas toegelaat.
Dit is 'n werkende plaas met gevare en klein kinders moet ten alle tye onder volwasse toesig wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die knus tweeslaapkamerkothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kothuis het ook 'n sitkamer met 2 slaapbanke en en 'n kombuisie met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig. Dit is langs die dam geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die kothuise.
Oop vure word net in aangewese areas toegelaat.
Dit is 'n werkende plaas met gevare en klein kinders moet ten alle tye onder volwasse toesig wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamerkothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kothuis het ook 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die kothuise.
Oop vure word net in aangewese areas toegelaat.
Dit is 'n werkende plaas met gevare en klein kinders moet ten alle tye onder volwasse toesig wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang