Dorschfontein Guest Farm Old Farmhouse
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 530 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dorschfontein Guest Farm Old Farmhouse bied selfsorgverblyf in 'n knus huis op Dorschfontein Gasteplaas wat 36 km vanaf Steytlerville in die Sarah Baartman-distrik geleë is.
Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele, en daar is ook bordspeletjies.
Buite is daar 'n lieflike stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die omliggende plaas. Die tuin het 'n lieflike piekniekplek onder 'n groot boom. WiFi is by die hoofhuis op die plaas beskikbaar.
Doendinge op die perseel sluit wildritte, muilkarritte, 4x4-roetes, bergfietsry, sterrekyk, voëlkyk, perdry, voetslaan en bergklim met Boesman-rotskuns in. Gaste kan ook aan die daaglikse plaasaktiwiteite deelneem en kinders kan help om die plaasdiere te voer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorsfonteinweg, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap