LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Halliwell Country Inn | LekkeSlaap
+21

Old Halliwell Country Inn

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Old Halliwell Country Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marike D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike D
Gesin met tieners

Lovely grounds and buildings, great atmosphere.

The manager was the best we have ever encountered, so fantastic with the guests, polite and attentive. Beautiful grounds and buildings. The restaurant is outstanding and the food of the best quality, very well priced. The room lacked a bit of character and quite cold. No fireplace in the room we were in, but comfortable and adequate for an overnight stay. We would like to go again, perhaps in a different room and stay for a few more nights to soak up the peace and atmosphere.

Letani D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letani D
Gesin met tieners

Pragtige, rustige verblyf.

Hierdie was die 2de jaar wat ons by Old Halliwell Country Inn oornag het op pad suidkus toe. Die staf is vriendelik en behulpsaam en die verblyf is netjies. Spesiale dank aan Manhla wat altyd gereed en naby was om seker te maak dat alles reg is. Ons sal definitief elke jaar weer by Old Halliwell bespreek en oorslaap!

Dirk J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, uitstekende kos en netjies, waarde vir geld.

Personeel uiters vriendelik en behulpsaam, hulle aandete was ongelooflik en goed geprys. Slaapkamers skoon met 'n kaggel, beveel vir seker aan.

Mark G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely few days in a beautiful setting. Warm and welcoming.

Rooms were clean and comfortable. Meals at the restaurant were great. Really recommend this place as a base for exploring the Midlands.

Dawid S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen verkeer, vars lug, uitstekende kos en onverbeterlike natuurskoon.

Die omgewing is nog een van SA se natuurlike juwele. Old Halliwell se mense baie vriendelik en opreg. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Francois D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Gesin met tieners

Pragtige area, vriendelike staf, ideale akkommodasie.

Old Halliwell is prentjemooi, rustig en ideaal geleë akkommodasie om die Midlands Meander te besoek. Staf is vriendelik, die kamers is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Ons sal definitief weer kom kuier. Baie dankie.

Michelle P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm like atmosphere, staff very friendly.

Accommodation very neat and clean. Staff very friendly and helpful. Very idyllic atmosphere and in-house restaurant. I will definitely recommend Old Halliwell Country Inn. We will be returning.

Mara G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ondervinding.

Die besoek aan Old Halliwell Country Inn was 'n belewenis! Die stilte en rustigheid van die omgewing bied die perfekte wegbreek-atmosfeer om van die stadslewe te ontvlug. Ons het veral geniet om na die afgetrede perde te kyk terwyl hulle in die omliggende kampe wei.

Marisa D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas.

Die lowergroen omgewing bring so baie rustigheid. Ons kamer was knus en mooi ingerig. Sal graag eendag terugkom.

Corne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met tieners

Baie aangename kuier.

Ek hou vreeslik baie van die plek. Sal enige tyd weer daar bly. Sal dit aanbeveel vir enigeen wat Howick wil besoek. Baie netjiese en mooi plek in 'n baie mooi omgewing. Baie vriendelike personeel. Oulike restaurant met lekker aandetes en ontbyt.

Tobie W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie W
Gesin met tieners

Stunning views over countryside with horses.

Very peaceful, old colonial country feeling with beautiful gardens and views. Only complaint was my dinner lamb shank was very dry and over cooked.

Michelle K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, oulike plek.

Was aangenaam verras. Pragtige plek.

Mike M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike ondervinding.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad. Die eienaar en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Niks was moeite nie. Uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die kos uit die boonste rakke. Sal Old Halliwell sterk aanbeveel!

Old Halliwell Country Inn's terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die pragtige woorde van waardering. Ons personeel voel baie trots wanneer hulle dienste erkenning ontvang. Baie dankie dat ons die voorreg gehad het om julle te bederf en 'n bydrae kon lewer om julle naweek so spesiaal te maak. Groete aan almal en hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Halliwell Span

Old Halliwell Country Inn
Jack K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Versteekte juweel op die Midlands meander. 'n Pragtige plek in 'n pragtige omgewing.

Een van die magiese ontdekkings op die Meander. 'n Magiese ou gebou, liefdevol herstel (kompleet met 'n inwoner kat) en uitstekende bestuur deur die wonderlike Delores! Ons sal beslis terug wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A hidden gem on the Midlands meander. A beautiful venue in a magnificent setting.

One of the magic discoveries on the Meander. A magical old building, lovingly restored (complete with a resident cat) and managed superbly by the wonderful Delores! We will definitely be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lienta R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n sporkiesagtige, mooi omgewing. Ek veronderstel die Franse platteland lyk so. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry.

Die 'n idilliese bestemming. Die kamers is uiters ruim en luuks. Die baie ruim badkamer het 'n borrelbad en selfs die sepies is van hoogstaande gehalte. Pragtige perde wat vreedsaam wei rond die prentjie volmaak af.

Hennie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Met die aankoms is ons hartlik ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Kamer is vyfstergehalte. Die bestuurder, Debby, het ons baie spesiaal laat voel.

Old Halliwell Country Inn's terugvoer

Goeiemiddag Hennie,

Eerstens wil ek julle graag bedank vir die ondersteuning van ons pragtige hotel en dan natuurlik, die positiewe terugvoering aangaande ons hotel en die diens wat julle ontvang het. Ons waardeer dit opreg.

Groete

Old Halliwell Country Inn
Anton S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

All round a good experience!

Very friendly staff, from the moment you walk in till you walk out you feel like you are being taken care of. Great food and great place, cannot fault it!

Old Halliwell Country Inn's terugvoer

Thank you most kindly for the lovely words Anton, we truly appreciated the opportunity afforded us in hosting you!

All Our Best
Joe and Team

Old Halliwell Country Inn
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Curry's Post-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqMkc7lZ0NoFcQwuvZpWTpEK4CCrJlecg5Z5Zr9IXoNmslSYhEb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Old Currys Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.382167279384 30.176564373016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!