Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Ladder

Jonkmanswoonstel
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Die Jonkmanswoonstel-eenheid in Oesterbaai is 'n knus eenheid met 'n dubbelbed, 'n stort en 'n uitsig oor die natuur, duine en die strand. Daar is ook Netflix, maar geen DSTV nie. Albei eenhede is ideaal vir natuurliefhebbers en bied toegang tot staproetes.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Old Ladder
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Old Ladder is 'n lieflike selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Oesterbaai. Die huis is op die boonste verdieping en bied 4 slaapkamers en 2 badkamers storte. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gerieflike sitarea lei na die dek. Die kombuis is met 2 yskaste, 'n vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus en dit lei na die dek. Daar is ook 'n waskamer met 'n tuimeldroër. Die dek het 2 braai-areas en 'n lieflike see-uitsig. Daar is ook 'n TV met Netflix.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
2 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZWIzNzIxLTYzNDEtNGE3Mi1iZWNhLTQ0NDkzOWM5MTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Tuna Street Oysterbay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.174139410539 24.662223422547