Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mac Daddy Luxury Trailer Park

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mac Daddy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Old Mac Daddy Luxury Trailer Park
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Dante N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dante N
Gesin met klein kinders

Overpriced, smelly small trailer.

Cons: represented as luxury/glamping but really one is paying an exorbitant rate for the novelty of staying in a trailer. The trailer itself is quaintly decorated but the facilities inside were very standard. For the same price, we could have stayed in a true luxury resort. Some of the décor in our trailer had gone moldy. Our trailer's ablution facility was smelly so our whole trailer stank. Very very limited reception, only at the restaurant area. Even then it was patchy. If you don't do outdoor activities, you are limited to your small trailer, which is not somewhere you'd want to spend much time aside from sleeping. Pros: family-friendly with lots of outdoor activities. Decent restaurant and friendly staff.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik van restaurant tot akkommodasie.

Te veel woorde doen afbreek aan. Puik, ek moet die Restaurant personeel onder sjef Jaun se leiding uitsonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets om te beleef.

Definitief iets om te beleef, die temas van die kamers, die dekor, die gemaklikheid, die uitsig, die netheid en gerieflikheid, alles is regtig die moeite werd. Die personeel is vreeslik behulpsaam en gasvry. Sal vir seker weer Old Mac Daddy besoek en die keer sommer met die kinders omdat hulle so ingesteld is op familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste woonwa waarin ons nog geslaap het!

Netjies, skoon en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die restaurant is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rupert R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

As we left Old Mac Daddy's we were already planning when we could return!! It awesome!

A wonderfully relaxing stay with friendly helpful Staff, beautiful scenery, accommodation in wonderfully quirky, comfy and clean AirstreamTrailer, delicious meals ...a wonderful experience that we will definitely be sharing with our family and friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melandie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Personeel was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek en buitengewoon!

Dit is in die woud, daar is geen WiFi, maar jy sal 'n beter konneksie maak! Ek het klaar vir Desember bespreek en skoonouers en ouers oorreed om 'n draai te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Surita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreeknaweek.

Interessante woonwaens. Ongelukkig het ons woonwa na riool geruik en was ons bly dat ons net 'n naweek ingeboek het. Kon geen klere in die kaste uitpak nie. Restaurant het heerlike kos bedien met baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Wonderlike ligging en die kamers was baie oulik. Alles wat ons kon benodig was maklik beskikbaar en die mense was ook uiters helpvol en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sylvia W

60th birthday celebration with family and friends.

The view is fantastic, staff is ready and willing to help, food is outstanding. Reception was not available when we arrived and we had to wait for our unit to be cleaned. Friday evening music and atmosphere in the restaurant was magnificent. Breakfasts are fantastic. The event manageress really made a big effort to help us with decorations and setting up. The activities are a bit pricey and there should be a parent sign-off on an activity before charging to room. The complimentary coffee bar in the unit is very well stocked and we love the coffee machine. Parking is a problem. We totally in awe of the open air bath tub... just a shame it is middle of winter and we did not use it. Please let people know beforehand that there is a lot of stairs (not for very old persons). All in all we had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Gesin met klein kinders

Ontspannende vakansie en 'n mooi plek en natuurskoon!

Ek het al reeds vir volgende jaar geboek. Dit was wonderlik. Staf was vriendelik en altyd behulpsaam. Die plek is niks kort van amazing nie. Dit is die Kaap se hidden secret!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 295
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginvallei-pad 112, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0MjU0OTVkLTAyZjAtNGQ2OS1hMmIyLTcwNjAxYTI2ZDA4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 295 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 112 Elgin Valley Road Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.230902048108 19.11889463691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem