Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
4x4-voertuie word aanbeveel in nat weer of voertuie met 'n hoër grondvryhoogte.
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling. Neem asb. ook kennis dat die tuin nie omhein is nie.
Neem asb. kennis dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien die gaste die kothuis in 'n slegte toestand verlaat.
Etes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang