LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Oak Guest House | LekkeSlaap
+20

Old Oak Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard - Dubbelbed
B&B
Standaard - Dubbelbed en plek vir 'n enkelbed
B&B
Standaard - Enkelbed
B&B
Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 betaal R295
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 12 betaal R345.
Rook en troeteldiere is verbode in die gastehuis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Die volgende reëls geld indien gaste kanselleer:
Meer as 14 dae voor die inklokdatum: 0% kansellasiefooi.
Meer as 7 dae voor die inklokdatum: 50% kansellasiefooi.
Minder as 7 dae voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi.
Gaste wat voortydig vertrek sal vir die volle gekwoteerde waarde soos oorspronklik bespreek, aanspreeklik gehou word.
Sodra 'n skriftelike kennisgewing vir kansellasie, insluitend bankbesonderhede, ontvang word, sal die toepaslike bedrag oorbetaal word. Daar sal 'n 5% administrasiefooi gehef word op ALLE terugbetalings wat gemaak moet word.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhZDM5OGVmLTYwNDAtNGQ1OC1hOWUxLTM4YzY1NTQ0NGMzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 54 Ganzekraal Street Oak Glen 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 11:00 -33.889076093972 18.657381534576
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!