Old Post Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Old Post Guesthouse bied bekostigbare en gerieflike akkommodasie in Danielskuil in die Noordkaap. Die gastehuis is op die perseel van die ou poskantoor gebou en is onlangs opgeknap en uitgebrei.

Akkommodasie word voorsien in 10 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n mikrogolf is beskikbaar op versoek.

Old Post Guesthouse het ook 'n ten volle gelisensieerde restaurant en kroeg op die perseel.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Old Post Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false