LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Parys

Old Time Gastehuis

Geloof
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag en 'n boorgatwaterstelsel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vrede
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B

Liefde
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n TV met DStv. Die kamers Liefde en Vrede is met 'n deur verbind.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag en 'n boorgatwaterstelsel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

27 Schilbach Street, Corner Schilbach and Delver Streets, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9f28b2156a4a8fb039f58b860f39a253ab0098feebd447d58e166ae96505d90e66989b1754b03a069e912682d275dcbe8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 27 Schilbach Street Corner Schilbach and Delver Streets 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.911589790529 27.452272474765

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang