LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Parys

Old Time Gastehuis

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Schilbach Street, Corner Schilbach and Delver Streets, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Old Time Gastehuis is in die hartjie van Parys in die Vrystaat gerieflik naby die hoofroetes. Dit is slegs 1 uur se ry vanaf Johannesburg.

Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag en 'n boorgatwaterstelsel.

Dié gastehuis beskik oor 4 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die Lynx-kamer het ook kook- en braaigeriewe wat ideaal is vir selfsorg. Elke kamer het ook 'n TV met DStv en verwarmers. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembadjie en veilige parkeerplek.

Old Time Gastehuis is naby alle doendinge in en rondom Parys en dit sluit in die Afridome, kunsgalerye, restaurante, Vredefortkoepel, riviervlotvaart, valskermspring en Zipline-toere.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Martha P
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en rustig. Baie rustige en skoon kamer. Gemaklik en baie vriendelike gasheer. Sal weer daar oornag.
Mrt 2026
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gemaklik met baie gasvryheid. Gasheer en vrou is uitsonderlik aangenaam en gesellig. My man laat spesiaal voel omdat hy verjaar het die dag vo...
Sien meer
Mrt 2026
Karen P
5.0
Recommended place to stay. Lovely wooden cabin. Very peaceful atmosphere. I felt safe staying there on my own. The host is very friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Michelle T
4.8
Bekostigbaar en gemaklik. Oulike houthuisie. Het alles wat 'n mens benodig. Gasheer baie vriendelik en verwelkomend.
Jul 2026
Jan B
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker. Het baie lekker gebly en personeel baie hulpvaardig en vriendelik.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 27 Schilbach Street, Corner Schilbach and Delver Streets, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Old Time Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Schilbach Street, Corner Schilbach and Delver Streets, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9f28b2156a4a8fb039f58b860f39a253ab0098feebd447d58e166ae96505d90e66989b1754b03a069e912682d275dcbe8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 27 Schilbach Street Corner Schilbach and Delver Streets 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.911589790529 27.452272474765

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang