LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Watchmakers Guest House | LekkeSlaap
+23

Old Watchmakers Guest House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir Old Watchmakers Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shirley R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Really pleasant people.

Em and Wendy were so welcoming - they made us feel like old friends! What a lovely, homely stopover. Only happy memories of our brief time there!

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

It was our pleasure, hope to cross one other path again.

Old Watchmakers Guest House
Elmarie T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid!

Wendy is 'n pragtige, hulpvaardige, vriendelike gasvrou wat meer as verwag help om die besoek besonders te maak! Heerlike ontbyt en koffiewinkel!

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Old Watchmakers Guest House
Daneel R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel R
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid deur Wendy, die bestuurder.

Die verblyf was bo verwagting, kamers is lekker ruim en die ontbyt is heerlik. Wendy is ongelooflike bestuurder.

Roger R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, ouwêrelds en gerieflik.

Lieflike, groot slaapkamer met 'n ouwêreldse gevoel en baie sentraal ─ Wendy was baie behulpsaam en het baie omgegee, ons het die verblyf ten volle geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice, quaint and comfortable.

Lovely large bedroom with quaint feeling and very central - Wendy was very helpful and caring, and we enjoyed our stay fully.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

Thanks to you, so glad you had such a comfortable stay. :) Cannot wait to see you again.
Kind Regards,
Wendy

Old Watchmakers Guest House
Kathy W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay.

The house was very charming and comfortable. Wendy the manager was extremely friendly and obliging. There was off street parking. The breakfast was very nice and tastefully presented. They will provide dinner if booked in advance.

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

Good day,
You are most welcome, hope to see you again. Have a super duper day :)

Old Watchmakers Guest House
Graeme Adamson A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme Adamson A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value and service.

Old Watchmakers looks a bit dilapidated from the outside and could definitely do with some renovation. That said, the bedroom was nice, everything was very clean, the aircon worked (in the heat we had, very important), service was really good, and we had an excellent breakfast. Good value for money.

Cathy S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was pragtig en ruim.

Die personeel by Old Watchmakers is vriendelik en baie behulpsaam en dit voel vir my of ek al vir Wendy jare lank ken. Sy is werklik 'n pragtige gasvrou. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet en dit was regtig aangenaam om die nag daar deur te bring.

Rentia P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye ontvangs!

Baie dankie vir die heerlike verblyf en die gasvryheid! Wendy het uit haar pad gegaan om dit so aangenaam as moontlik te maak.

Trudie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, waarde vir geld.

Rustig. Werklik waarde vir geld.

Francois R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi karakter en huislike atmosfeer.

Goeie waarde vir geld met netjiese skoon kamer. Vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

Hi Francois,

Thank you also for staying at Old Watchmakers Guest House, hope to see you soon again. Have a fab weekend.

Kind Regards,
Wendy

Old Watchmakers Guest House
Deon O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Saam met vriende

Kan net in een woord opsom: fantasties.

Wat 'n fantasties gasvrou was Wendy. Het gevoel of ek by my eie huis was. Dankie, Wendy, jy is 'n great persoon.

Caria S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, vriendelike diens, en as jy iets anders wil beleef is dit die plek.

Dit is heeltemal anders en goeie belewenis. Was bly ons was daar verby.

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

You are most welcome, thanks.

Old Watchmakers Guest House
Stephane D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis.

Ons is baie gasvry ontvang deur Wendy nadat ons eers 23:00 daar aangekom het. Ons het so lekker geslaap. Pragtige kamer en badkamer. Ontbyt was smaaklik.

Trudie Christel M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie Christel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en goed ingerig.

Old Watchmakers Guest House se verblyf was baie aangenaam met skoon, netjiese, smaakvolle kamers, baie vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt. Daar moet egter 'n aanpassing gemaak word aan die beskrywing: Daar is nie 'n bistro beskikbaar nie! Gelukkig het ons 'n piekniek-aandete beplan op die Hennie Steyn-brug, dit was ongeloooflik mooi met 'n asemrowende uitsig!

Bob W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming old house.

House was fine and Wendy served an excellent breakfast.

Anton V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met tieners

Make a plan to go!

Service fantastic! Food fantastic! Wendy and co fantastic!

Jolandi W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi W
Gesin met tieners

Net wat jy nodog het na 'n lang warm dag se ry!

Pragtige kamers, keurige ontbyt en baie hulpvaardige gasvrou. Lekker eetplek vir aandete in loopafstand. Kamers het lugversorging.

Werner B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakpasverblyf.

Baie lekker gebly. Sal volgende keer miskien eerder 'n paar dae ekstra bly en die area verken.

Yolande T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom gevoel en het heerlik gebly.

Wendy en haar span is gasvry en vriendelik. Die kamers was luuks en netjies. Wat baie lekker was, was die meer as genoeg koffie, melk, ens.

Willie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en vriendelik.

Baie geniet om daar in die dorpie rond te loop. Lekker reën gehad. My vrou het oor die stowwerige vensterbank gekla. Lekker ontbyt.

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

Dankie vir jou eerlikheid, die vorige aand voor die reën was daar n wind en stofstorm. Sal verseker vensterbanke elke keer nagaan.

Groete
Em

Old Watchmakers Guest House
Sheelagh M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheelagh M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice restful night, not a sound at night.

What a lovely quiet town other guests a bit loud in the next room.

Wouter K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Ons tweede verblyf daar. Hartlike ontvangs. Netjiese kamer en lekker warm beddegoed. Daar was koffie by aankoms en 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Dankie LekkeSlaap se mense!

Johan P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle gastekamer.

Gastekamer stylvol, gasvrou baie behulpsaam, het mediese hulp benodig en sy het ons van kontakte ens. voorsien.

Monika R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n plesier en belewenis. Enige tyd aanbeveel.

Weereens plattelandse vriendelikheid, ontvangs, gasvryheid en sowaar veiligheid om van te droom. Die ontvangs deur Wendy was werklik aan te beveel en die eienaar M is ook pragtig.

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

You are most welcome. I am so glad you both got home safe. See you again.

Old Watchmakers Guest House
Jan M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende vriendelike diens en goeie waarde vir geld.

Die vriendelike Wendy het ons dadelik laat tuis voel en ons bederf met 'n uitstekende ontbyt! Baie goeie waarde vir geld en ons sal definitief weer terug gaan.

Tiaan K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, privaat en alles wat nodig was om goed uit te rus na 'n lang tyd op die pad, met heelwat karakter uit die verlede.

LekkeSlaap was baie vinnig om terugvoer te gee op ons navraag na verblyf. Ons is heeltyd op hoogte gehou aangaande ons verblyf en ek sal weer van hulle dienste gebruik maak in die toekoms. Ons is gehelp op kort kennisgewing, wat dinge vir ons baie maklik gemaak het. Dit was 'n plesier om besigheid in Afrikaans te kon doen, met vriendelike, flinke diens.

Rae M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae M
Gesin met tieners

Ons het só welkom gevoel. Heerlike verblyf.

Baie vriendelike mense, gerieflike verblyf and heerlike ontbyt. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We were made to feel extremely welcome. Lovely stay.

Very friendly people, comfortable stay and delicious breakfast. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Philip J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ervaring.

Baie geniet om by Wendy oor te bly. Sy is 'n uitstekende gasvrou! Gastehuis is mooi ingerig, voel huislik en is gerieflik en skoon. Kos is net die beste! Sal vir seker weer daar oornag as ek daar verby ry. Net 'n katspoegie van die N1 af. Wendy, jy is 'n ster. Hou aan so skyn.

Amanda S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Gesin met tieners

Ongelooflik!

'n Heerlike ondervinding op 'n plattelandse omgewing, veilig en pragtig. Etes was heerlik en mooi voorberei. Dankie dat ons daar kon tuisgaan, sal verseker dit sterk aanbeveel.

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

You are most welcome, call again, our door is always open.
Thanks,
Wendy and Em

Old Watchmakers Guest House
Sonja B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Enkelreisiger

All that you need.

Very clean and tidy and everybody was very helpful. I can definitely recommend Old Watchmakers Guest House as the place to stay. Stayed for 3 nights, could have stayed even longer.

Wilna J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna J
Saam met vriende

Vriendelike en gasvrye diens - goeie waarde vir geld en sentraal geleë.

Baie mooi gerestoureerde ou huis met gerieflike kamers, sentraal geleë. Goeie waarde vir geld en heerlike ontbyt ingesluit. Ons kon ongelukkig nie aandete by die Bistro kry nie, maar daar is ander eetplekke binne loopafstand. Die diens is vriendelik en gasvry - ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Belinda  - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne verblyf.

Die rustige atmosfeer het beslis gehelp om ons vakansie baie rustig te begin. Die dorp kan te voet verken word vanaf die gastehuis.

Bevan R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phenomenal!

From the minute we arrived until the minute we left, nothing was less than PHENOMENAL. Nothing was too much trouble for our hostesses EM and Wendy. The big log fire burning in the lounge, the beautiful large room - going to bed was like going to bed in Grandma's Featherbed! FABULOUS - and oh my goodness, was the dinner we had there an experience never to be forgotten. All manners were forgotten (greed not need!) and we went back for more and more. It was delicious, as was breakfast. The entire establishment was fantastic, to say the least. In fact there are no words good enough to describe our stay with EM and Wendy. Friendly, comfortable and exceptionally neat and tidy, and much, much more! Gorgeous.

Old Watchmakers Guest House's terugvoer

Thank you to you both. Remember our doors are always open.

Old Watchmakers Guest House
Marietjie N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik baie ontspanne atmosfeer.

Baie lekker gastehuis - heerlike stoep waarop kon kuier. Baie goeie matras, so jy slaap heerlik.

Estelle V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Verstommende gasvryheid en die lekkerste ontbyt het ons heelwat later laat vertrek as wat ons beplan het!

Baie dankie aan die dames van Old Watchmakers Guest House vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid wat ons ondervind het. Die kamer en badkamer is pragtig ingerig en ons het lekker gerus! Ons sal beslis weer eendag daar 'n draai gaan maak!

Kobus J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het dit baie geniet en hulle vriendelike diens het dit vir ons gedoen. Baie dankie, ons sal julle weer sien.

Marlene E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik verwelkom.

Die dame wat ons ontvang het, het heerlike vis en skyfies vir ons voorgesit. Alle eetplekke was toe. Die plek lyk nie so goed van buite af nie, maar ons was verras met 'n heerlike en mooi kamer. Ons kan die dame wat daar werk net prys - sy is so vriendelik!

Kobie A - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobie A
Enkelreisiger

Dit was nie 'n goeie ondervinding nie.

Ek was die enigste persoon in die gastehuis in 'n klein, verlate dorpie. Die gasvrou het vir my kom kosmaak die aand nadat ek moes vra daarvoor en my 'n fortuin gecharge, R25 vir klein bakkie roomys. Sy het toe weer gery en my heeltemal alleen in die massiewe huis gelos. Die volgende oggend is ek vroeg weg en sy het gesê ek kan huis sommer oop los. Van die slotte is nie veilig nie en ek was baie senuweeagtig om alleen daar te slaap.

Karen W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W
Enkelreisiger

Rustige oorslaap-opsie tussen Kaapstad en Gauteng.

Dankie vir die gasvryheid!

Tillie U - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tillie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, ontbyt en aandete was onverbeterlik. Baie goeie waarde vir geld gewees.

Ons was aanvanklik skrikkerig, die strate het stowwerig gelyk, dit was droog en die omgewing nie mooi nie, as gevolg van die feit dat hulle ongeveer 2 jaar laas reën gehad het. Die kamer was egter skoon en netjies, die kos onverbeterlik. Ons het ontbyt en aandete daar geniet. Uitstekende waarde vir geld.

Nico B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer tuis gevoel.

Kamer was ruim en mooi ingerig. Ontbyt was heerlik voorberei deur Wendy en ons sal graag weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Dean V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean V
Saam met vriende

Wonderlike atmosfeer en vriendelike diens!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Old Watchmakers Guest House. Die kaggel was klaar aan die gang toe ons arriveer en Wendy het ons sommer van die 1ste minuut welkom laat voel. Die ontbyt die volgende oggend was ook uit die boonste rakke.

Johan V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het vir een aand oornag. Baie goeie matras!

Dit is baie veilig en verbasend dat ontbyt ingesluit was in prys. Sal enige tyd teruggaan.

Ray B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ray B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were welcomed very well.

Our room and bed was very comfortable. Lovely, spacious clean bathroom with beautiful soft fluffy towels.

Anne-marie B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anne-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outydse, verwaarloosde gastehuis.

Teleurstellend dat badkamer/toilet deel van die kamer uitmaak. Geen privaatheid nie.

Richard C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was stunning. Beautiful old home. Lovely room. Outstanding food.

Wonderful hostesses who went to so much trouble to make us feel welcome. Did a special breakfast for Richard's birthday. Lovely lovely people. Thank you!

Annelise B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Enkelreisiger

Bekostigbaar met heerlike aandetes!

Net wat jy wil hê vir vinnige oornagverblyf: lekker bed en badkamer, heerlike kos en vriendelikheid.

Wayne M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M
Gesin met klein kinders

Gastehuis is netjies en het al die noodsaaklikhede om gemaklik te kan bly.

Ons is baie vriendelik gehelp om gemaklik in te trek in die kamer. Aangesien daar nie restaurante oop was in Bethulie op die vakansiedag nie, het sy aangebied om vir ons aandete voor te berei. Ons het glad nie bespreek nie en het haar probeer oortuig dat ons self sal regkom maar sy wou niks weet nie. Sy het die aand vir slegs die 3 van ons 'n heerlike aandete voorberei. Die ontbyt die volgende oggend was ook uitstekend, ons sal verseker weer van hulle dienste gebruik maak as ons in Bethulie omgewing wil oornag.

Aldi N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was vriendelik en gemaklik.

Na 'n lang reis het die bestuurder ons akkommodeer rondom 21:00 die aand en voorgesit met 'n heerlike aandete - 'n groot bord tuisgemaakte kos kompleet met hoenderpastei. Daar was veilige parkering agter die hek, die bed was gemaklik en 'n goeie ontbyt was ingesluit teen 'n billike B&B-tarief. Ons sal die bestuurder en eienares onthou omdat hul baie vriendelike mense is wie ons met gasvryheid ontvang het - ons het die geselsies waardeer! Bethulie self is stimulerend en van die mooier plekke in die omgewing, gevul met vreedsaamheid en geskiedenis.

Ulrike K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrike K
Enkelreisiger

Pragtige kamer en vriendelike diens.

Heerlike verblyf in Bethulie, met ruim kamer en vriendelike gasvrou. Sal dit definitief aanbeveel.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Joubert Straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcxLKf9A8NJlpnIfaaKIcvdPBiWIHmelgCEUKwBwFmFEhO7uqto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 50 5 1 5 17 Joubert Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 10:00-22:00 10:00 -30.495149 25.972653
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!