LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Willow No.7 Houseboat Charters | LekkeSlaap
+12

Old Willow No.7 Houseboat Charters

Leisureliner Houseboat
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke boot bied slaapplek aan 5 persone. Die bote het elkeen 'n voor-kajuit met 'n dubbelbed en stoorplek, 'n volledig toegeruste skeepskombuis met 'n gasstoof, oond, yskas en wasbak, 'n klein badkamer met 'n warm stort, chemiese toilet en wasbak en 'n eetarea wat omskep kan word in 'n dubbelbed. Buite is daar 'n sitarea onder 'n oprolbare afdak en houtskool-braaigeriewe. Daar is dekstoele op die boonste dek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Petrol word nie ingesluit nie. Gaste betaal vir die petrol wat hulle op die huisboot gebruik. Gaste kan tjoeps, visstokke en aas teen 'n ekstra koste huur. Ys kan op die perseel gekoop word. Tydens spitsseisoen, is die minimum-verblyftydperk 2 nagte oor naweke. Kinders onder 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

KANSELLASIE-BELEID:
- Laat vertrek: die volle verhuringsfooi.
- Kansellasies een dag voor of op die dag van vertrek, of gedurende die huurtyd: die volle verhuringsbedrag word verbeur.
- Kansellasie 2 - 7 dae voor die inklokdatum: 75% van die verhuringsbedrag word verbeur.
- Kansellasie 8 - 14 dae voor die inklokdatum: 50% van die verhuringsbedrag word verbeur.
- 15 - 21 dae voor die inklokdatum: 25% van die verhuringsbedrag word verbeur.
- Kansellasies 21 + dae voor die inklokdatum: volle terugbetaling.

Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 7 Mullersrust, Vanderbijlpark, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYTc3MWI4LTExNWItNGEyZS1hZWJhLTI3YmE2ZTExZDI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 Plot 7 Mullersrust Vanderbijlpark 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.777752468504 27.769360542297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!