LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Willow No.7 Houseboat Charters | LekkeSlaap
+12

Old Willow No.7 Houseboat Charters

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Leisureliner Houseboat
Selfsorg
Huisreëls

Petrol word nie ingesluit nie. Gaste betaal vir die petrol wat hulle op die huisboot gebruik.
Gaste kan tjoeps, visstokke en aas teen 'n ekstra koste huur.
Ys kan op die perseel gekoop word.
Tydens spitsseisoen, is die minimum-verblyftydperk 2 nagte oor naweke.

Kinders onder 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

KANSELLASIE-BELEID:
- Laat vertrek: die volle verhuringsfooi.
- Kansellasies een dag voor of op die dag van vertrek, of gedurende die huurtyd: die volle verhuringsbedrag word verbeur.
- Kansellasie 2 - 7 dae voor die inklokdatum: 75% van die verhuringsbedrag word verbeur.
- Kansellasie 8 - 14 dae voor die inklokdatum: 50% van die verhuringsbedrag word verbeur.
- 15 - 21 dae voor die inklokdatum: 25% van die verhuringsbedrag word verbeur.
- Kansellasies 21 + dae voor die inklokdatum: volle terugbetaling.

Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 7 Mullersrust, Vanderbijlpark, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYTc3MWI4LTExNWItNGEyZS1hZWJhLTI3YmE2ZTExZDI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 Plot 7 Mullersrust Vanderbijlpark 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.777752468504 27.769360542297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!