+19
Selfsorg in Breederiviervallei

Olienhout Cabin @ Platbos Log Cabins

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Weens die afgeleë ligging van die eenhede moet gaste 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte gebruik.

Geen oop vure word toegelaat nie, maar 'n ketelbraai word voorsien.

Geen musiek word toegelaat nie.

Daar is nie elektrisiteit nie, maar gas, sonkrag en batterykrag word voorsien.

Daar is baars en karper in die dam. Slegs die gaste wat in die houthuise bly mag visvang.

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 680
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 680
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 680
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA250f6d1bdb25cddd7a08367890de9ef5def05924738809675e23e2a9c55ced300f335a5dd8465c407c0b4f911297d5a55c4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.639006886257 19.19435167149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang