LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olievenfontein Private Game Reserve | LekkeSlaap
+24

Olievenfontein Private Game Reserve

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 6 Junie 2021

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: KR Pad 111, Deel 3 van Olievenfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 260 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olievenfontein Privaat Wildreservaat is ideaal geleë in die malaria-vrye Waterberge, ongeveer 1500 m bo seespieël. Dié reservaat is in die hartjie van die Waterberg-Biosfeer en word deur UNESCO beskerm en bied asemrowende en ongeëwenaarde uitsigte oor die Waterberg-distrik.

Verblyf word in 8 kothuise gebied en elke kothuis het slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Daar is ook braaigeriewe by elke kothuis en daar word elke aand 'n vuur by die groot boma aangesteek. Daar is nie DStv nie.

Let asb. daarop dat dit in die Bosveld is en dat daar nie WiFi is nie.

Wildritte van 1 en 'n half uur tot 2 ure word op die reservaat gebied en sluit 'n stop by Zucchi's View in. Daar word warm drankies op dié uitkykdek bedien.

Die reservaat het sowat 350 voëlspesies en 'n verskeidenheid wildspesies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 339 resensies vir Olievenfontein Private Game Reserve
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • KR Pad 111, Deel 3 van Olievenfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Olievenfontein Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: KR Pad 111, Deel 3 van Olievenfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYTkwNDU3LTNjOGYtNDZjMi1iZjZlLTYyNTI2NzUyNWRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 260  per nag (plek vir 2) 339 5 1 5 111 KR Road Portion 3 of Farm Olievenfontein 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.154688608432 28.38282911574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!