Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Marlothpark se reëls:
Geen harde geraas of musiek na 18:00 daagliks nie.
Spoedbeperkings: 50 km/h op teerpaaie en 30 km/h op sandpaaie. Verminder nog spoed wanneer dit donker is.
Geen ongelisensieerde of minderjarige bestuurders nie.
Geen rommel mag gestrooi word nie: Plaas vullis in 'n swart vullissak en gooi dit weg by die aangewese terrein verby die Bossentrum. Moenie sakke op die pad los nie.
Geen vure buiten in aangewese areas nie. As dit winderig is, blus asseblief enige vure.
Geen voer van wild nie: Voer wild slegs goedgekeurde korrels en lusern wat in die park te koop is. Geen mielies of brood nie.
Geen troeteldiere van enige aard word in Marlothpark toegelaat nie.
Moenie plantegroei of bome afkap nie, insluitend dié wat dood lyk.
Geen stap of fietsry tussen 18:00 en 06:00 vir jou veiligheid nie.
Geen vierwielmotorfietse of veldfietse word toegelaat nie.
Geen hommeltuie of kolligte word toegelaat nie.
Geen vuurwerke nie.
Versteuringsfooi:
1ste Oproep: Boete van R350.00
2de Oproep: Boete van R2,500.00
3de Oproep: Gaste sal gevra word om die park met die hulp van SAPD te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3990 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang