LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+180
Selfsorg in Mpumalanga

Olifants River Lodge

Log Cabin
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 3 van hierdie houthuisies wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Elke huisie het 'n dubbelbed, sowel as 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n elektriese pan, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Buite elke huisie is daar 'n stoep met sitplek en 'n losstaande braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien geen skade in die eenheid aangerig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabana
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 6 van hierdie cabanas wat elk slaapplek bied aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n ooplan-ontwerp met 'n solderkamer. Elke cabana het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Hierdie cabanas het 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke cabana het 'n stoep met sitplek en 'n losstaande braai.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers • 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien geen skade in die eenheid aangerig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 2 enkelbeddens in 'n solderarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Hierdie chalet het 'n kombuisie wat met 'n elektriese pan, yskassie, mikrogolf, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie chalet het 'n privaat stoep met sitplek en 'n losstaande braai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien geen skade in die eenheid aangerig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Riverview 2 Bedroom Apartment
Vanaf R1 740
R1 740 R1 392
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
31 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 30 van hierdie woonstelle wat elk slaapplek bied aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite badkamers. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. 'n Gastetoilet is beskikbaar.

Die leefarea het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n sentrale etenstafel. Die kombuis lei na di esitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Elke woonstel het 'n onderdakstoep en 'n buitetafel met 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien geen skade in die eenheid aangerig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Riverview 3 Bedroom Apartment
Vanaf R2 210
R2 210 R1 768
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 8 van hierdie woonstelle wat elk slaapplek bied aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die leefarea het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n sentrale etenstafel. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel het 'n onderdag stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers • 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien geen skade in die eenheid aangerig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondavel
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 16 van hierdie rondawel-eenhede wat elk slaapplek bied aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Hierdie rondawels het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie eenhede het nie braai-geriewe nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Sleuteldeposito sal 2 weke na vertrek terugbetaal word indien geen skade in die eenheid aangerig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

8 President Street, Presidentsrus, 25 km from Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 244 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24b94847de6e46b5f01a794ffa61c064f60cca73191023a72b0931818d1c0d343fa1ffcc320cf3cdfc59ab7938eaaa061a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 8 President Street Presidentsrus 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761662849082 29.312489032745
Soek in 'n groter streek