Olifants River Safaris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Olifants River Lodge and Safaris is aan die noordelike oewer van die Olifantsrivier geleë, sowat 17 km suid van die dorp Phalaborwa.

Dié lodge bied verblyf aan in 2 gesinskamers en 7 dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel wat ook aan die oewer van die Olifantsrivier geleë is. Daar is ook 'n kuriowinkel. Die lodge bied wildritte in die Krugerwildtuin aan, asook bootsafaris met ontbyt of skemerekelkies en versnaperinge. Daar is saans ook 'n safariboot waarop aandete bedien word. Daar is ook ander lekker doendinge soos visvang, swem, voëlkyk, vlotvaart, kultuurtoere en begeleide staproetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Olifants River Safaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za