Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olijvenhuis

Kalamata
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis word deur 'n olyfboord omring en bied slaapplek aan 5 gaste. Die ruim gesinskamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n klerekas, 'n haardroër, 'n waaier, elektriese komberse, 'n verwarmer, wit linne en handdoeke. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en daar is 'n aparte gastetoilet. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n dagbed en 'n enkelbed vir 2 ekstra gaste. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en 'n waaier. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea het 'n binnebraai en 'n etsnstafel met sitplek vir 6 gaste. Buite is daar 'n kuierarea met 'n boma, sitplek vir 10 gaste en 'n groot buitebraai. Braairoosters word voorsien en potjiekos-potte is te huur.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olijvenhuis
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis word deur olyfboorde omring en is volledig toegerus met slaapplek vir 6 gaste. Die ruim gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, klerekas, haardroër, waaier, elektriese komberse, verwarmer, wit linne en handdoeke. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte gaste-toilet. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n dagbed en 'n enkelbed vir 2 gaste. Daar is 'n TV met DStv-kanale, asook lugversorging en 'n waaier. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n binnebraai wat ook as 'n kaggel kan dien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is ook 'n kuierarea buite met 'n boma en sitplek vir 10 gaste. Verder is daar 'n groot buitebraai en braairoosters word voorsien. Potjiekospotte is te huur.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMwM2U1LTAzNzUtNDg0Yy05YWQ4LTM0NDhkYTBiYjFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 222 5 1 5 Hopewell Road Suid-Lemoenfontein 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.341833333333 22.631297222222