LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olijvenhuis | LekkeSlaap
+49

Olijvenhuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 80 resensies vir Olijvenhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Franck K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franck K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag- en stil plek.

Die bedliggies het nie gewerk nie.

Raymond S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Baie lekker plek om oor te bly, skoon, veilig en netjies. Die eienaar is ook baie aangenaam. Die plaas is prentjiemooi met die olyfbome. Ons sal vir seker weer gaan.

Gerhard W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag na lang reisdag.

Stil oornagplek met al die nodige geriewe.

Nicolette H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette H

Lekker rustige plek op plaas.

Aanwysings nie baie goed nie. Daar was nie TV nie, bedlampies het nie gewerk nie. Meubels is verwaarloos.

Matty S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die plek om te oornag op die lang reis Kaap toe!

Olijvenhuis was 'n aangename verrassing. Aan die rant van die dorp se stilkant tussen olyfbome sit die gerieflike huis met outydse plaassjarme. Baie goed geprys en goed ingerig. Maak seker dat julle braaivleis inpak vir 'n sterrebraai in die somer en 'n gesellige kaggelbraai in die winter. Die eienaar het moeite gedoen om aan ons hout te voorsien.

Pieter R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs ge-oornag.

Ons het nie heeltemal die oorspronklike bespreking reg verstaan nie, maar alles het goed uitgewerk.

Gerhard L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met vriende

Baie lekker en veilig, sal beslis weer oornag

Baie vriendelike ontvangs gehad, huisatmosfeer, was op pad jagveld toe en Olijvenhuis gebruik as 'n halfwegstop. Sal beslis volgende jaar weer hier oornag

Tertia D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede in die Karoo.

Olijvenhuis is 'n lieflike plaashuis wat my laat verlang het na my kinderjare. Slegs 5 km buite Beaufort Wes. Ons het hout en Karoo tjops in die dorp gekoop, en heerlik ontspan by 'n vuurtjie in 'n pragtige braaiplek. Huis het plaasatmosfeer en was netjies en skoon. Daar was 'n Samsung muskietvanger beskikbaar wat ons laat brand het in die nag. Heerlik ontspan op die plasie. Stilte, pragtige sonsopkoms en sonsondergange met berge in die agtergrond. Interessante feite oor olywe geleer. Karoo nasionale park besoek en goedkoper gebly as in die park self. 'n Voorkeurvennoot. Beslis waarde vir geld en sal definitief weer by Olijvenhuis oorslaap.

Hermien P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike blyplek op 'n Karooplaas.

Ons het heerlik gebly hier met ons twee schnauzertjies. Die huis is goed toegerus, met 'n pragtige omheinde braaiplek buite. Daar was 'n klomp verskillende voëlspesies vroegmôre in die olyfboorde rondom die huis te sien. Vir 'n rustige Karooblyplek, beveel ek beslis Olijvenhuis aan!

Melanie M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Enkelreisiger

Really lovely.

Would definitely go back!

Gj C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj C

Was net daar as oorslaap vir een nag.

Die eenheid is baie skoon en netjies. Privaat. Voel soos in die Bosveld. Het baie ontspanne daar oorgeslaap.

Gj C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj C

Rustig.

Dis heerlik stil, voel amper soos die Bosveld. Skoon en netjies.

Mathilda C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi rustig en skoon lug, sterre pragtig in aand.

Kan beslis aanbeveel. Lieflike omgewing. Pragtige meubels.

Glenn B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Gerieflik geleë tussen Kaapstad en Bloemfontein. Genoeg eetplekke op Beaufort-Wes.

Stoffel V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stoffel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam, gerieflik, stil en rustig.

Die kamer het aan ons behoeftes voldien en die diens is vriendelik en vinnig. Bietjie stowwerig na die oggend se sterk wind maar heeltemal aanvaarbaar.

Paul W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met vriende

Pleasant stay - far enough out of town to avoid noise.

Perfect stopover for trips to the coast. We enjoyed the accommodation.

Philip F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Gesin met tieners

Maklik, gerieflik, netjies.

Baie dorings - dra skoene. Moenie Google Maps volg nie - ry deur die dorp.

Inanda B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inanda B
Gesin met klein kinders

Heerlike Karoostilte!

Die volstruise was 'n hoogtepunt vir die kinders! Salige stilte na 'n ver pad se ry.

Antonette F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Lekker rusplek en goeie ontvangs.

Lynette W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Gesin met tieners

Was heerlik en rustig. Goeie ontvangs deur Wouter.

Sal beslis wéér hier kom oorslaap.

Engelie O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engelie O
Gesin met klein kinders

Sterreprag.

Ons het Olijvenhuis gekies sodat ons sterre kon kyk en dit wás asemrowend. Die buite-area is ruim en die braai indrukwekkend. Die sitarea, beddens en kamer was heel goed, maar die badkamers ongemaklik. Dis 'n goeie oornag-uitspan.

Juanita V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-ervaring.

Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig, asook altyd beskikbaar. Die huis was verbasend groot vir die bedrag wat ons betaal het, en was regtig 'n egte Karoohuisie. Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis, veral met die bitter oulike en vriendelike Jack Russel, Jack.

Nico L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met vriende

Ideale oorslaapplekkie op pad Kaap toe vanaf Gauteng.

Na ’n lang dag op die pad is die Karoolug net die ontspanning wat nodig is om die batterye te herlaai. ’n Netjies oorslaapplekkie teen baie billike tariewe.

Michael S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint and relaxed. A quick stopover stay.

Lovely, relaxing little cottage, perfect for a night stay while passing through. The bedroom is slightly strange in layout in that it could easily be made more private with the addition of a simple wall - but that’s just a suggested improvement for more privacy.

Zelma O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma O

Tevrede met hierdie oornag-plekkie.

Oulike plekkie so tussen die olyfboorde. Gerieflik gelee en naby aan die dorp. Nie veel kombuistoerusting nie, maar goed genoeg vir 'n vinnige oornag. Die muskiete het ons vanaf laatmiddag tot vroegoggend 'n bietjie oorweldig - onthou om "Peacefull Sleep" in te pak! Jack, die Jack Russell, was ook vreeslik oulik! Dankie aan die gasheer.

Alexander S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful setting.

Olijvenhuis was a well needed place to stay to get a break from the busyness of life. We will definitely stay here again on our travels between Johannesburg and Cape Town.

Philip S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met vriende

Lekker ruim fasiliteite

Na n lang reis lekker uitgerus in n ruim huis met alles wat ons nodig gehad het. Dankie.

Jana D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D

Eenvoudig en rustig.

Die eienaar was baie gaaf en vriendelik. Jack die Jack Russell was 'n oulike kuiergas terwyl ons buite onder die sterre gebraai het. Ek sou definitief aanbeveel dat jy Peaceful Sleep of enige bug repellent saambring!

Alastair E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alastair E
Saam met vriende

Baie aangenaam sal weer daar oorbly

Lekker en gasvry en baie aangenaam dankie

Eugene M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike Karoo-oorslaap.

Die skoon buitelug was ongelooflik. Ons het die eer gehad om die sneeu te beleef wat prentjiemooi was. Die huisie was toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Sal dit weer doen.

Hendré L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendré L
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Kombuistoerusting was bietjie skraps. Geen botteloopmaker. Braaitang gebreek. Dit sal ook goed wees as die webblad sê hout word nie voorsien nie.

Elize E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Gesin met tieners

Rustig, pure plaas.

Baie lekker plek. Was verras met die pragtige uitsig. As jy rustigheid soek is Olijvenhuis die regte plek.

Hannes M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Gesin met klein kinders

Ons moes oornag op Beaufort-Wes.

Ons het verkies om op 'n plaas te bly eerder as 'n kamer in die dorp. Dit was die regte keuse! En die beskuit was heerlik.

Peter D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Kamers ruim, skoon en gemeubileer met antieke items. Baie lekker.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant.

Rooms very large, clean and furnished with antique items. Very nice.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lynne S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hou van die ruimtes van die kamers, die ligging en stilte.

Verblyf is skoon en netjies, met al die basiese dinge wat jy nodig het - baie gemaklik. Baie lief vir die ekstra tikkie melk met 'n lang lewe en 5 liter gebottelde water in die yskas, dankie Wouter. Om in die pragtige Karoo-veld tussen die olyfbome te kuier, is wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Loved the space of the rooms, the location and quietness.

Accommodation is clean and neat, with all the basics you need - very comfortable. Loved the extra touch of long-life milk and 5l bottled water in fridge, thanks Wouter. Being out in the beautiful Karoo veld among the olive trees is wonderful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ferdi V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi V

Wat 'n fees, sal beslis weer daar oornag!

Dit is 'n bekostigbare, gerieflike en great plek om te oornag.

Malcolm A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang.

Die lugverkoeler is 'n pluspunt

Marna K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsame nag buite die dorp. Ongelooflik lekker en rustig, ons wens ons kon langer bly.

Baie lekker blyplek en goed ingerig om 'n rukkie daar te kan kuier.

Sunelle E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle E
Gesin met tieners

Rus vir jou siel.

Die oom verwelkom jou dadelik en maak seker jy is gemaklik! Mooiste plekkie so tussen die volstruise en olywe. Sal beslis weer gaan kuier.

Stephan P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

This is one of those lovely big places where you can literally just kick your shoes off and feel right at home. We absolutely enjoyed our stay at Olijvenhuis, it was tranquil and peaceful in a beautiful setting on a farm, lovely big rooms and everything you need is catered for. We will definitely book again if in that area. Thank you so much.

Olijvenhuis's terugvoer

Thank you very much glad you enjoy it Wouter.

Olijvenhuis
Vic D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic D
Gesin met tieners

Heerlik en huislik.

Ten spyte van ons heerlike verblyf stel ons voor dat die braairooster daagliks gewas word. Daar was geen middels of toerusting daarvoor nie. Moes ook eie toiletpapier gebruik.

Danie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed soos altyd.

Dis ons nommer 1-blyplek te Beaufort-Wes.

Beverley A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley A
Gesin met tieners

Baie lekker en groot blyplek. Gem van 'n plekkie.

Lekker gebly. Baie skoon en gerieflik.

Simone B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B
Gesin met tieners

'n Luukse plaashuis wat toegerus is met alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike oorbly.

Was verras oor hoe goed die huis toegerus was. Het baie lekker gerus en ontspan was skoon spyt dat ons nie langer kon bly nie.

Philip H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-nostalgie.

Ruim. Veilig. Rustig. Laat terugdink aan jare gelede toe lewe nie gejaagd was nie.

Olijvenhuis's terugvoer

Goeie dag Philip,

Baie dankie bly julle het dit ervaar dit is my plesier

Wouter

Olijvenhuis
Hennie P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Goeie Karoo-ervaring, bekostigbaar.

Gert K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid!

Baie geskikte en lekker plek, sal weer draai maak.

Lizbe D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe D
Gesin met tieners

Ware lafenis na 'n moeë reis.

Olijvenhuis is 'n weggesteekte juweel. Na 'n lang, warm rit, verwelkom Olijvenhuis jou met 'n lugreëlaar in 'n uiters skoon, netjiese huis. Die braai-area is massief en baie veilig. Woksie, baie dankie dat julle jul gasvryheid deel.

Olijvenhuis's terugvoer

Baie dankie net 'n plesier.

Olijvenhuis
Liezl H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Gesin met tieners

Pragtig en gerieflik.

Pragtige plekkie, regtig so mooi. Heerlike atmosfeer. Alles wat jy nodig het!

Adele E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker op die plaas met die stilte.

Ligte kan skoongemaak word. Buitekant van gebou kort aandag.

Anneli B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli B
Gesin met tieners

Baie rustig, netjies skoon vriendelik.

Was baie vriendelik ontvang, daar was moeite gedoen om ons naby die dorp te ontmoet. Ons sal definitief weer daar oorslaap!

Adam W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam W
Saam met vriende

Asemrowend!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en so lekekr geslaap. Alles was perfek geskik vir ons behoeftes! Sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing!

We had an amazing time and slept so well. Everything was perfectly suited to our needs! Would definitely recommend it and stay there again sometime.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Piet V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie gerieflik en baie ruim. Stil omgewing met regte plaasatmosfeer.

Lizelle C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op plaas gebly. Rustig.

Heerlik gebly op die plaas. Woksie het altyd kom hoor hoe dit gaan. Dankie vir vriendelikheid en bedagsaamheid.

Jakes L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol en rustig.

Sal definitief aanbeveel vir reisigers wat wil oorslaap in die Karoo.

Zjak V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zjak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte plaashuis-gevoel, baie skoon en netjies.

Dit was lekker om buite die dorp te bly tussen die olyfbome en volstruise. Die braai-area is ten volle toegerus met al die dinge wat 'n braaiman nodig het en nog so paar dinge! Oom Vossie is 'n wonderlike gasheer, ons het 'n baie lekker geselsie aangeknoop oor die olyfbedryf en sy volstruise. Oonthou om van Oom Vossie se heerlike olyf olie te koop, dis besonders.

Jannie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Gesin met klein kinders

Gasvryheid soos mens net op die platteland kry!

Woksie is 'n vriendelike man en was werklik 'n wonderlike gasheer - baie dankie vir heerlike geselsies en besorgdheid. Die akkommodasie is gelig in 'n omgewing wat rus en kalmte in die gemoed bring. Ek kan Olijvenhuis werklik aanbeveel en sal self definitief weer aanklop.

Olijvenhuis's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer dit is my plesier as die gaste die verblyf geniet Woksie.

Olijvenhuis
Mariette V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Heerlike en netjiese oorslaap.

Verseker die moeite werd! Sal enige tyd weer hier oorbly. Wouter was baie vriendelik en behulpsaam!

Johan K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Wonderlike, pragtige en stil plek.

Ons was met vakansie Kaap toe en het oorgeslaap by Olijvenhuis. Dit was heerlik stil op die plaas tussen die olyfbome. Dit was presies wat ek in gedagte gehad het vir 'n net na halfpad oorslaap. Ek sal Olievenhuis enige tyd aanbeveel. Ek gaan dit my gereelde oorslaapplekkie maak op pad Kaap toe.

Anel S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Beslis waarde vir geld.

'n Aangename oornagverblyf. Baie netjies en huislik met rustige natuurskoon. 'n Lekker plaashuis.

Magda D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Ons het baie lekker gebly! Als was pragtig!

Carla C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla C

Beslis aan te beveel.

Die oulikste plekkie met alles wat mens nodig het! Sal beslis weer daar 'n draai gaan maak. Oom Wouter was dadelik by met my aankoms en het verseker dat alles in orde is. Hy het ook weer kom inloer deur die naweek om te verseker alles is 100% met ons besoek. Daardie ekstra myl is iets wat nie verwag word nie, maar vreeslik waardeer word!

Mike V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation at a most reasonable cost.

Great value for money. Well fitted and very comfortable cottage. Inside and outside braai area.

Wilhelm H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Dit was weereens absoluut verruklik!

Baie lekker gekuier. Puik plekkie!

Willie B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met vriende

Baie lekker op 'n werkende plaas gebly.

Het ons verblyf terdeë geniet ten spyte van die reënstorm. Was egter baie bly vir die mense in die omgewing wat lekker reën gehad het. Ons het die aanwysingsbord gemis en stel voor 'n duideliker een by die ingangshek.

Wilhelm H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Dit was absoluut verruklik!

Die eienaar was baie vriendelik en die verblyf was heerlik. Die eenheid is baie ruim en netjies. Alles wat 'n mens benodig, was daar. Die kuier-area is ook heerlik. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Marlize B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Ons as gesin het dit vreeslik geniet en ons drie besige seuntjies het dit net so veel geniet!

Olijvenhuis's terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het dit geniet. Olijvenhuis

Olijvenhuis
Nicolaas H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolaas H
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en plaas effek.

Baie lekker en skoon!

Kobus H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer buite die dorp.

Rustige atmosfeer. Geen geraas nie.

Rouve M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, rustig en veilig.

Baie lekker oorgeslaap. Heerlik rustig ver van die stad se lawaai. Goed ingerig met al die nodigste. Skoon en netjies, sal dit definitief aanbeveel vir 'n oorslaap.

Olijvenhuis's terugvoer

Dankie dat julle Olijvenhuis gekies bly julle het lekker gekuier sien weer Wouter

Olijvenhuis
Felicity B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike en rustige aand. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Alles was mooi, skoon en netjies. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Die ontvangs was baie vriendelik. 'n Pragtige en rustige oornagplek.

Taryn-lee P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn-lee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Was baie lekker, het dit geniet.

Sera V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sera V

Baie lekker!

Dit was regtig lekker om hier oor te bly. Baie oulike plekkie tussen olyfbome. Skoon en netjies en eienaar baie gasvry.

Dian J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanbeveelbaar.

Baie lekker oorgeslaap. Netjiese, skoon en ruim plek. Aangename gasvryheid.

Gideon B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorblyplek om die lang pad Kaap toe makliker te maak.

Kan Olijvenhuis aanbeveel.

Johan S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende rusplek. Stil en rustic.

Ek sal Olijvenhuis aanbeveel en beslis weer daarvan gebruik maak.

Sanel S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wat 'n lekker plek om oor te slaap! Ruim, skoon en veilig. Dis doodstil in die aand wat lekker is vir ons stadsjappies. Nie te ver uit Beaufort Wes uit nie, so 8 min se ry.

Olijvenhuis's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer
Olijvenhuis

Olijvenhuis
Willie L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Gesin met klein kinders

Dis n baie gesellige privaat en netjiese plek met baie lekker braaigeriewe.

Ons is baie vriendelik ontvang en is aangenaam verras met pragtige huisie tussen die olyfbome. Geriewe is netjies met lekker binne en buite braaigeriewe. Groot area wat toegekamp is vir honde. Sal volgende keer langer kuier!

Henry H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld. Stil plattelandse omgewing naby dorp.

Goed ingerig en baie gerieflik. Lekker plaasatmosfeer. Vriendelike mense en troeteldiervriendelik. Gaan beslis weer. Beslis waarde vir geld.

Olijvenhuis's terugvoer

Dankie vir die terugvoer one strewe is tevrede gaste.

Wouter en Louisa

Olijvenhuis
Bridget M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful friendly host, great accommodation, everything provided with nice thoughtful finishing touches. Enclosed area for dogs.

Had a lovely overnight stay. Our hosts were very friendly and the unit provides all you need. We had a stunning outdoor braai area with lovely views of setting sun, and then moved indoor and lit a fire in the indoor fireplace! Some lovely finishing touches like earbuds, etc. provided. Good quality accommodation. Highly recommended.

Olijvenhuis's terugvoer

Dankie vir die terug voer dit is altyd baie welkom die gaste se tevrede heid is ons satisfaksie Wouter en Louisa

Olijvenhuis
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMDI5ZDY1LTgxOTAtNGIyNi1hMTgwLTFmZjE2MmIwNjllNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Hopewell Road Suid-Lemoenfontein 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.341833333333 22.631297222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!