LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olive Branch Cottage | LekkeSlaap
+11

Olive Branch Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuperstraat 10, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R698 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Olive Branch Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Benoni. Dit is naby verskeie besienswaardighede en net 18,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbakkas en 'n toilet. Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskaas, ketel, broodrooster, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus is.

Die leefarea het 'n klein lessenaar en 'n platskerm-TV met Showmax, Netflix en sekere DStv-kanale. Albei die leef- en slaapkamers het dubbeldeure wat na 'n privaat stoep met 'n swembad en uitsig oor die tuin lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Olive Branch Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kuperstraat 10, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R698
per nag (plek vir 3)
Vanaf R698
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuperstraat 10, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bdba53512c4621f5e24a47c32b21931be1eb5fe43546bdc04bebdd821fbb09b11191db1246c4df911eacb04e90032022757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R698  per nag (plek vir 3) 10 Kuper Street Rynfield 1500 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -26.15811941471 28.348075592567
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!