LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olive Garden Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Olive Garden Guesthouse

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Olive Garden Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nico-ben D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico-ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Ancilin was meer as vriendelik en hulpvaardig, alles was netjies en skoon! En die ontbyt was heerlik! Sal graag weer hier bly as ons deur Bloemfontein gaan!

Johan M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi, maar reg langs N1 se verkeer.

Mooi, netjies en lekker ontbyt. N1 se verkeer!

Olive Garden Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Vir sommige mense is die verkeer op die N1 steurend.
Dit is hoekom ek duidelik op my advertensies sê dat die gastehuis langs die N1 is.
Ek is in die proses om die vensters te vervang met klankdigte ruite.

Olive Garden Guesthouse
Susan W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan W
Saam met vriende

The single bed I slept on was extremely uncomfortable for an adult and the room was not conducive to accommodation for 3 adults.

I acknowledge that I requested inexpensive accommodations but the room was extremely small for 3 adults and the bed that I slept on (single bed) was extremely uncomfortable. It can be used for a young child but not for an adult.

Olive Garden Guesthouse's terugvoer

Good day Shelly,

I am so sorry that you had a bad experience with the bed. I could have given you a room on your own but you requested to sleep with the other 2 guests. I explained to you that it was a single bed when you made the booking.
But despite that, I am really sorry about this.

Have a nice day
Ancilin

Olive Garden Guesthouse
Charmain R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain R
Gesin met tieners

Diens was uitstekend en ontbyt heerlik!

Kamers baie netjies en gerieflik. Baie vriendelike ontvangs en diens.

May E J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May E J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal enige persoon aanbeveel om daar te bly.

By Olive Garden Guesthouse word jy omring met als wat mooi is. Die gasvryheid, lieflike kamer, stil omgewing, veilig, heerlike ontbyt. Word hoog aanbeveel.

Edith D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith D
Gesin met klein kinders

Mooi, akkommoderend, baie skoon en gerieflik! Oulike mense.

Beste mense en diens. Sal enige tyd weer daar bly! Hulle doen baie moeite vir hulle gaste! Dankie!

Olive Garden Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Edith.
Julle was wonderlike gaste. Hoop ek sien julle gou weer.
Mag julle in oorvloed geseën wees in 2018.
Ancilin

Olive Garden Guesthouse
Carinne P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Ons verblyf was heerlik. Die ontbyt is baie lekker gewees. Die lugverkoeling was van die beste wat ek nog ooit ervaar het.

Olive Garden Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Carinne

Dit was lekker om julle daar te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Olive Garden Guesthouse
Johan V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Very nice and friendly service.

See rating.

Olive Garden Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Johan. Hoop ons sien jou gou weer.
Geniet die dag.

Olive Garden Guesthouse
Alana N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana N
Besigheidsreis

Vriendelik en hulpvaardig.

Warm, goeie mense.

Olive Garden Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Alana. Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ek sien jou gou weer. Mooi dag

Olive Garden Guesthouse
Busisiwe N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe N
Saam met vriende

Excellent stay.

Beautiful place, rooms are very clean and the breakfast was delicious. The owners are very friendly and accommodating, we arrived very early in Bloemfontein and Ancillin told us that we can check in after 10:00 we don’t have to wonder around waiting for 14:00.

Olive Garden Guesthouse's terugvoer

Hi Busi

Thank you so much for your beautiful reply.
Hope to see you soon
Enjoy the day

Ancilin

Olive Garden Guesthouse
Vanessa S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi gastehuis, aangename eienaars, slegte ervaring.

Op die oog af lyk Olive Garden gastehuis soos 'n baie aangename plek om te bly. Ons eerste probleem het egter begin toe ons die Vrydagaand daar aankom voor dooiemansdeur. Die hek se klokkie het nie gewerk nie en ons moes die eienaar se nommer 'n hele paar keer bel voordat sy teruggekom het na ons toe en iemand kon vra om oop te maak. By die kamer aangekom, was als mooi en skoon. Ons kamer was op die boonste verdieping en heel gerieflik, tot die Saterdagaand toe daar mense onder op die patio gekuier het. Bo en behalwe vir die geraas tot laat, het ons 2 uur se kant wakker geraak met 'n smoorgevoel en 'n kamer wat erg stink na rook. Ons moes die venster oopmaak en die lugversorging aansit om net bietjie vars lug te kry. As jy iemand is wat in stilte wil slaap sou ek ook nie die gastehuis aanbeveel nie, dit is reg langs die hoofweg geleë en die besige pad raas baie tydens die aand. Verder was die ontbyt heerlik en die eienaars baie vriendelik, dis jammer oor hierdie paar goedjies wat ons naweek bederf het.

Grizzly P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizzly P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie Ancilin. Julle plek is uitstekend. Ons 2de keer om daar te oornag. As jy in Bloem wil rustig en lekker slaap, is dit die plek. Naby alles en weg van die gewoel. Lekkerste bed en ontbyt.

Annemie L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L
Saam met vriende

Geweldig verblijf!

Geweldig guesthouse. Alles heel goed verzorgd en heel vriendelijke uitbaatster. Verzorgd ontbijt.

Mariska H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska H
Besigheidsreis

Lekker ontbyt, gawe gasvrou.

Lekker gebly, behalwe dat dit reg langs die hoofweg is.

Daan L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een aand daar geslaap, kon nie ontbyt eet nie omdat ons vroeg moes vertrek.

Die ligging langs die N2 is nie goed vir 'n rustige nagrus nie. Ons kamer was aan die agterkant van die gebou direk langs die hoofweg en die verkeer het ons erg gepla. Verder was daar 'n rookreuk wat die hele tyd in die lug gehang het wat ons ook gepla het. Andersins skoon, netjies.

Susi F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susi F

Very impressed

This was a very lovely place to stay. Good location and great service. Thank you!

Pieter L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Was aangenaam verras met hoe die kamer voorberei was met 'n pragtige bos blomme en bottel druiwesap, aangesien dit my troudag was!

Christiane S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent but needs better management

A bit disappointed with the fact that our rooms were not ready due to a member of staff not turning up for work. I feel that the owner should have cleaned them earlier in order to have the rooms ready by lunch time and should not have only started to do this when we arrived. The guest house otherwise has a lot of potential but needs to be managed properly. There was also a constant smell of cigarette smoke in the house. The lounge area had used glasses all around when we arrived and a few cups and glasses at the breakfast table were not clean.

Elmarie B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met klein kinders

Puik!

Ons kan dit absoluut aanbeveel! Almal was vriendelik, alles was skoon en baie netjies! Die ontbyt was uit die boonste rakke!

Gerhard B - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster diens en gasvryheid!

Ons besoek Bloemfontein gereeld en was baie bly om hierdie puik gastehuis te ontdek. Anchilin is 'n wonderlike gasvrou en geen moeite was vir haar te veel nie. Die kamers is netjies, gerieflik en die beddens hemels! Ontbyt is met presiesheid en keurigheid bedien en was heerlik! Gaan maak gerus 'n draai daar: werklike waarde vir geld!

Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isak de Villiers-straat 32, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNTBkOTQ1LTk2MzEtNDRmZS1hNzYyLWM4NTJlODM1YTY4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 32 ISAK DE VILLIERS STREET LANGENHOVENPARK 9330 Vrystaat 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -29.104223088909 26.164001668854
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!