+20
Lodge in Olive Hill

Olive Hill Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Paul D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het die stil omgewing en tuin geniet. Heerlike rustige omgewing. Goeie diens. Mooi, ruim kamer. Verversingsbordjie laat mens tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies. Het heerlik oorgeslaap. Dankie vir die moeite om vroeër te kon inboek om klaar te maak vir 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Great. It was nice and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Bekostigbaar verblyf wat voel soos jou huis weg van jou huis af. Ons sal definitief weer gebruik maak van Olive Hill. Jy kry baie meer as wat jy voor betaal. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Bygesê, die area, in die aand, as jy van die stad af kom, is baie donker, min beligting en jy mis maklik die afdraai. 'n Groter aanwysingsbord van die hoofpad af sal dit verhoed. Ons eerste aand was alles 100%, maar die 2de keer wat ons daar gebly het, was die WiFi meer af as aan - moontlik 'n ISP-probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Quiet and restful after a long day of driving. We were mostly happy with Olive Hill. It had a lovely quiet location with an attractive garden, safe parking and nice rooms. The only negative was that the shower floors needed a good scrub. Otherwise, the rooms were nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag
3.0
Apr 2026

Was nie lekker nie. Baie lekker eienaar net biekie teveel en mag nie deur die webtuiste boek moet deur hom boek. Was ook gese om sagies tewees maar dan raas die mense so langs jou jy kan nie slaap nie. Sal ongelukkig nie weer daar gaan bly, maar dit was altyd lekker.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2026

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Erica C
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2026

Aircon werk nie, stort vuil. Sal nie weer daar gaan oornag nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Tarryn T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing place. Amazing place, friendly hospitality, great stopover for a family road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomonde M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Awesomeness. Our stay was overnight and was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Derik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjgyYmEyLTU2MTUtNDFkNC1hZGRiLTgyNGY0OWM0Yzg3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street Olive Hill 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061736166017 26.285218709768
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang