Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree

Gastehuis
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olive Tree is in die Paarl se hoofstraat. Dié gastehuis is die perfekte basis om die Kaapse Wynlande te verken.

Verblyf by Olive Tree word gebied in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en bied 'n en suite-badkamer. Boonop het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegyskassie vol voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis spog ook met 'n swembad, 'n braai-area, wasgoeddiens en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Olive Tree is naby restaurante, winkels, die Paarl se gholfklub en net 'n entjie se ry vanaf wynlandgoedere en wynproe-venues in en om die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Olive Tree
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Tree het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA856729b7a92851f2ed92c004c5f45640b00ea64e8b8f5ca6f229d889e60de2da3f13bf81a063730cc707bf48bd99f2032f8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 402 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.72238 18.96298