+8

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Molly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome! Will definitely visit again. Fantastic! Peaceful and felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent! Deserving of a 5-star rating. Well done! We were personally welcomed by the very friendly owner who showed us the facilities and ensured we knew how to operate the (gas) geyser, remote switches, etc. We were also given a complimentary litre of milk due to our late arrival. The facilities are of a high standard: comfortable bed with good quality linen, fridge, microwave, TV with full bouquet DStv, a sideboard cupboard with crockery and cutlery, dish-washing and clothes-drying accessories, a well-appointed outside entertainment area and excellent security. The guesthouse is situated in the heart of a peaceful residential area, close to our extended family and within 5 km of major retail and entertainment complexes. We had a relaxing week, with an opportunity to visit extended family, and would have loved to stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Very nice. Our stay was very nice. Everything was in order. The owner was very generous and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Skoon, netjies en bo verwagting. Waarde vir geld. Die plekkie is baie mooi binne en definitief waarde vir geld, baie skoon, netjies en bo verwagting. Het baie lekker geslaap. Het die dag gespandeer by Emerald Casino en dit was gerieflik naby vir oornag. Die DStv het nie gewerk toe ons later die aand teruggekeer het nie, maar die aangename gasvrou het dit vinnig vir ons reg gemaak, ten spyte van die feit dat dit al amper nader aan 23:00 was, wat ek waardeer het. Die koffie en beskuit is aangenaam. Jy kan sien hulle doen moeite. 'n Konstruktiewe voorstel is dat die plekkie sal baat by 'n vollengte spieel, en dalk oorweeg om die stortkop te verander. (Die stortkop werk, maar werk beter as jy hom in jou hand hou en so mee afspoel.) Ongelukkig buite Olive Tree se beheer is die pad (fisiese teerpad) soontoe in 'n haaklike toestand, en ek sal dit nie aanbeveel as jy 'n lae profielkar ry nie - jy sal definitief skade opdoen, veral as dit reën en jy nie die gate kan sien nie, en die feit dat daar net hier en daar 'n straatlig werk in die aand help ook nie. Maar verblyf self was baie aangenaam, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi, skoon, netjies, lekker stil buurt. Baie mooi, skoon, netjies plekkie. Ons het heerlik geslaap. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Very nice and comfortable. Friendly welcome. Very clean and more items in the guest house to make our stay more comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Dorothy and Riaan are amazing hosts. They went out of their way to look after me. Such an amazing place. They went out of their way to look after me. Highly recommend staying with them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Meer as net waarde vir geld. Wow, waar begin ek. Dorothy en Riaan is ongelooflike mense, vriendelik, gasvry en harte van goud. Eenheid was baie skoon en netjies en goed toegerus. Die koffie en beskuit was van topgehalte en die sjokolades (my gunsteling) was 'n wenner. Ons was ook bederf met ongelooflike ontbyt elke oggend, (natuurlik teen 'n ekstra fooi, maar so bekostigbaar soos wat jy nêrens anders sal kan kry nie). Dankie vir die lekker kuier en bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-Ann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek vir oorslaap. Baie dankie. Lekker gebly. Perfek vir net oorslaap. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Nice accommodation, good value for money. Baie nice self-catering verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Burchell Street, S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed9476d197fae77e0e8770cc3b84994fe9c84f073f577200569242aec904ba4cba7af6bdfcfdd84c1953ca36492e9866e1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 5 Burchell Street S. E. 1 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.717995748202 27.847737374289
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang