Oliver's Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 17 Sep 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Oliver's Bed and Breakfast is in Mtunzini, 'n kusdorpie aan die KwaZulu-Natalse kus, sowat 140 km noord van Durban. Die span hier by Oliver's staan gereed om jou met ope arms te verwelkom sodat jy jou spoedig hier kan inburger en net die verblyf kan geniet.

Daar is 7 kamers en selfsorg-woonstelle wat gerieflik ingerig is vir jou en jou gesin. Al die kamers is lekker lig, modern en lugtig, met en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en TV's met sekere DStv-kanale.

Sommige eenhede het privaat balkonne met lieflike uitsigte. Gaste kan heerlik in hul kamers of langs die swembad ontspan. Ander geriewe by die gastehuis sluit 'n wasgoeddiens en gratis parkeerplek in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oliver's Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 320 R1 188 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 17 Sep 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za