LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olivewoods B&B | LekkeSlaap
+35

Olivewoods B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R63, Olivewoods-plaas, Cookhouse, 5820, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Olivewoods B&B is 'n plaas wat al vir 6 generasies deur 'n familie bedryf word. Dis 9 km vanaf Cookhouse en sowat 90 km vanaf Cradock in die Oos-Kaap geleë. Gerieflike verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis gebied. Die plaas is naby die hoofpad en maklik bereikbaar.

Dié pragtige huis en kothuis lê in 'n pragtige tuin met volop ruimte. Olivewoods bied smullekker tuisgekookte maaltye en 'n selfsorg-opsie is ook beskikbaar. Gaste kan gerus gaan stap en die vreedsame omgewing indrink. Teug ook lekker aan 'n skemerkelkie en geniet die plaasatmosfeer.

Verblyf in die hoofhuis word in 'n kamer met 2 driekwartbeddens gebied. Die kamer kyk uit oor die swembad en beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Die kothuis het 2 slaapkamers. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n kombuisie en 'n TV-kamer tussen die 2 slaapkamers. Die kothuis beskik ook oor 'n dek.

Olivewoods B&B bied 'n swembad en braaigeriewe. Gaste kan gaan lekker gaan voetslaan of voëlkyk. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Olivewoods B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R63, Olivewoods-plaas, Cookhouse, 5820, Oos-Kaap
  • Gaste dink Olivewoods B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cacadu-distrik Oos-Kaap
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R63, Olivewoods-plaas, Cookhouse, 5820, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYTJkMmM3LTYwOWUtNDA4My04Mzk2LWQ0YWJlMDdlMWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Off the R63 Olivewoods Farm 5820 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.743647344163 25.748526602983
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!