LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Pretoria

Olympus Farm Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

25% AF!
Spesiale aanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2026 tot 30 Apr 2027.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 66B Saal Street, Olympus, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Olympus Farm Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n rustige landelike omgewing naby die hartjie van Pretoria-Oos. Dit bied 'n stil wegbreek net minute van die stad af. Gerieflik geleë naby 3Ci Kerk, Woodlands Mall en Pretoria-Oos Hospitaal, bied die eiendom 'n ideale omgewing vir 'n rustige verblyf, of dit nou vir ontspanning, mediese besoeke of spesiale geleenthede is.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek en 'n draagbare gasbraai met uitsig oor die tuin. Gaste het veilige parkering. Die rustige tuin bied die perfekte plek om te ontspan en vreedsame oomblikke buite te geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cw W
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer hier bly. Johan is 'n ongelooflike gasheer. Ongelooflike plek. "Stylvolle" plek.
Sep 2026
Ian En Sanet C
5.0
Home away from home. Baie gerieflik, alles wat benodig word. Ruim, skoon en baie goed ingerig. Johan is vriendelik en baie behulpsaam.
Sep 2026
Charlene P
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Die plekkie is fantasties.
Aug 2026
Gerry En Lina S
Saam met lewensmaat
5.0
Olympus Farm Cottage voel soos 'n oase in die oostelike deel van Pretoria. Ons het 'n baie aangename verblyf geniet in Farm Cottage. Ruim vertrekke me...
Sien meer
Apr 2026
Andre W
5.0
Gerieflik en skoon. Verblyf was aangenaam.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure

Ligging

  • 66B Saal Street, Olympus, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Olympus Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë gange
Vanaf R2 200
25 % AF
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
25 % AF
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
25 % AF
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

66B Saal Street, Olympus, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d630b8a35f4678b0095e2326197b70571c155b81913cc5db301ab0953748453aa287bf72360866af41f8e5c1b73c477708f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 66B Saal Street Olympus 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.818418958077 28.343360521249
Soek in 'n groter streek