Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ombo Rest Camp

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 9 resensies vir Ombo Rest Camp
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Dot R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dot R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar maar het bietjie meer verwag teen R1600 'n nag.

Lank lank gelede moes dit baie mooi gewees het. Ons verstaan a.g.v. droogtes ens. het die plek uitdagings. MAAR, pas dan asb. julle verblyfsfooi dienooreenkomstig aan. GEEN wildritte of krokodilvertonings nie. Moes koud stort. Die nodige kombuistoerusting is nie meer in die wooneenhede nie. Ai, nee. Het ons verblyf maar kort geknip. Jy het 'n juweel van 'n plek. BASIESE dinge kan net weer reggeruk word om dit weer TIP-TOP te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky C

Heerlike boservaring vir voëlkykers.

Die akkommodasie is basies. Heerlike onbyt en 'n paradys om te ontspan en voëllewe te bestudeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M

Kamp baie droog.

Goed in winkel is skraps, daar is nie 'n keuse nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ombo Rest Camp se terugvoer

Jammer om julle teleur te stel rakend ons klein plaaswinkel.
Ons het toevallig 'n groot groep gaste die laste twee dae, oor kerstyd, gehad voordat julle gekom het, en hulle het omtrent ingevlieg en die winkel behoorlik leeg gekoop.
Met die vakansie dae tydens kerstyd, kon ons ongelukkig nie ons winkel behoorlik so vinnig opvul nie, jammer vir enige ongerief.
Rakend die droogte, met die droogte raak ons boorgat se watervlak ook ongelukkig laag en moes ons bietjie terug hou wat nat maak aanbetref, voordat ons gaste geensins water het.
Gelukkig ons rëen, wat bietjie laat is hierdie jaar, darem ons gelukkig gesëen vanaf hierdie naweek, waarvoor ons sooo bitter dankbaar is.
Baie jammer nogmals vir die ongerief wat julle ondervind het hier by Ombo Rest Camp.
Nogmals dankie vir julle kuier.
Vriendelike groete uit 'n heerlike nat Namibia die laaste 3 daggies.
Ires

Ombo Rest Camp
Grant M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Grant M
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekuier by Ombo rest.

Die akkommodasie is baie basies, maar die gasvryheid en diens is absoluut fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Polla D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Polla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en heel besonders.

Die kamp het 'n besonderse atmosfeer. Niks uitspattig nie, met 'n ontspannende gevoel. Die diere so naby die kamp is 'n pluspunt wat deel uitmaak van die ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjiese terrein en kroeg.

Was baie vriendelik ontvang, 'n baie mooi versorgde plek. Sal net graag wil sien dat daar meer aandag aan die farm stalls gegee word. En dan was daar geen inligting gegee vir na-ure kontak as iets fout was nie. Verder was dit 'n lekker rustige plek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette D
Gesin met tieners

Nie die moeite werd vir die waarde vir wat jy betaal nie.

Een groot kamer met 1 dubbelbed, 2 driekwartbeddens, en 'n babakot-matras vir 'n vyfde persoon, kon nie daarop slaap nie, ons moes die driekwartbeddens teenmekaar stoot dat drie daarop kon slaap. Die kamer benodig 'n groter lugverkoeler, die kamer is verskriklik bedompig en warm, die badkamer voel soos 'n sauna. Die stortdeur is 'n industriële deur, verskriklik ongemaklik om te gebruik, my vinger daarin toegeslaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig, alles by een plek, vriendelike personeel.

Ek het alles in een beleef soos wat hulle beloof het. Voelkyk, diere by die watergat, wildbesigtigingstoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om jou battery te herlaai.

Goeie, vriendelike diens, baie rustig. Plaasatmosfeer. As aanbeveling sal ek net voorstel dat die breekware voor aankoms in die chalets geplaas word volgens die hoeveelheid gaste wat bespreek is. As jy 'n lang rit agter die rug het is jy nie lus om eers te bepaal wat jy sal nodig hê vir jou verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R396
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R396
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R396
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hochfeldpad, Erf 56, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcWQCafkdpfccnm1GNPdWpN3sxreBgx6LfO7vXORweSOXFUKPHI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R396 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 Plot 56 Hochfeld Road Okahandja 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.893076 16.906491