Belfast Akkommodasie by Omnabella Guest House | LekkeSlaap
+22
+22

Omnabella Guest House

11 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 1, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Omnabella Guest House is in die klein vissersdorp Belfast geleë. Die area is bekend vir die koel, matige klimaat en strome vol forel.

Verblyf word in 4 luukse en suite-slaapkamers aangebied. Elke kamer is modern ingerig en het 'n uitsig oor die tuin en swembad. Daar is enkelbeddens in 2 van die slaapkamers en koningingrootte-beddens in die ander 2 slaapkamers.

Ontbyt word in die eklektiese eetkamer bedien.

Kom ontspan by die swembad en geniet die rus en vrede wat Belfast bied. Die gastehuis het ook braaigeriewe. Dit is in die dorp in 'n welige tuin met 'n swembad en veilige parkeerplek geleë en is stapafstand vanaf al die plaaslike besienswaardighede.

Dullstroom is 30 minute se ry ver en bied hengel-geleenthede, 'n voëlpark, klipwinkels, antiekwarewinkels, pannekoek- en wafelrestaurante, en ontbyt-, middagete- en aandete-restaurant.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Omnabella Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lobelia-straat 1, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Omnabella Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 1, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NzFhZDc5LWMzZmItNDQ3Ni1hMDFjLTVlZmIzNDY2ZWRlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Lobelia Str No 1 Belfast 1100 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.699246068915 30.043991804123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za