Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On 9th Street

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 6, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On 9th street is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Randburg met 'n rustige buite-area en 'n swembad met baie ruimte om die son te geniet.

Hierdie gastehuis bied kamers met slaapplek vir 2 gaste en het elkeen lugversorging. Dit sluit 'n Luukse koningkamer, Tuinuitsig koningkamer, Standaard dubbelkamer, Standaard koninginkamer, asook 'n Luukse koninginkamer.

Die Luukse koninginkamer en Standaard koninginkamer het elk 'n koningingrootte-bed, Luukse koningkamer en die Tuinuitsig koningkamer het 'n koninggrootte-bed en die Standaard dubbelkamer het 'n dubbelbed.

Al 5 kamers het elkeen 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket, Showmax, Netflix, Apple TV, YouTube en Spotify in.

Die res van hierdie gastehuis het gemeenskaplike geriewe en beskik oor 'n sitarea, met 'n kaggel en 'n TV, 'n kombuis en groot buite-area met 'n tuin, braaigeriewe en stoepmeubels. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n groot, sentrale ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar. Daar is 'n kantoorarea indien gaste wil werk.

Die ligging van die gastehuis is naby baie restaurante en koffiewinkels en 38,2 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir On 9th Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 9de Straat 6, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink On 9th Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 6, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8b80118c3ede06ff2403ed6c3708493045e69abfa74313506310bed92d9f93f8c2cfd9bd969774ac9213e689b6c1b6c155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 9th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.145542221798 27.991666906152