2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Empire Ave, Cambridge, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
On Empire bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in 'n kothuis in 'n stil woonbuurt in Oos-Londen, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met gemaklike linne, baie kussings en 'n ekstra kombers, asook pasgemaakte kaste, 'n TV, waaier, haardroër, bedkassies en bedlampies. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en noodsaaklike toiletware word voorsien.
Die sitarea het 'n groot, gemaklike rusbank, 'n leesstoel en 'n koffietafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, enkelgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en Openview en gratis WiFi in die sitarea.
Veilige parkeerplek agter hoë elektriese hekke is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Empire Ave, Cambridge, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink On Empire het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Empire Ave, Cambridge, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang